Imelda Marcos

Imelda Marcos (gebore 2 Julie 1929 in Manila, Filippyne as Imelda Remedios Visitación Trinidad Romuáldez) is 'n Filippynse politikus en weduwee van die 10de Filippynse president, Ferdinand Marcos.

Sy word onthou as die Eerste Dame van die Filippyne gedurende haar man se presidensie, asook vir haar enorme versameling van 2 700 pare skoene wat wêreldwyd opslae gemaak het.

Imelda Marcos
Imelda Marcos

Eerste Dame van die Filippyne
Ampstermyn
30 Desember 1965 – 25 Februarie 1986
President Ferdinand Marcos
Voorafgegaan deur Eva Macapagal
Opgevolg deur Amelita Ramos

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers van Ilocos Norte se Tweede Distrik
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Junie 2010
President Benigno Aquino III
Voorafgegaan deur Ferdinand Marcos, Jr.

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers van Leyte se Eerste Distrik
Ampstermyn
30 Junie 1995 – 30 Junie 1998
President Fidel Ramos
Voorafgegaan deur Cirilo Roy Montejo
Opgevolg deur Alfred Romuáldez

Mambabatas Pambansa van Streek IV-A
Ampstermyn
12 Junie 1978 – 5 Junie 1984
President Ferdinand Marcos

Goewerneur van Metropolitaanse Manila
Ampstermyn
27 Februarie 1975 – 25 Februarie 1986
President Ferdinand Marcos
Opgevolg deur Jejomar Binay

Minister van Menslike Nedersettings
Ampstermyn
1978 – 1986
President Ferdinand Marcos
Voorafgegaan deur Antonio Villarama
Opgevolg deur Mita Pardo de Tavera

Uitsonderlike en Gevolmagtigde Ambassadeur
Ampstermyn
1978 – 1986
President Ferdinand Marcos

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Februarie 1929 (1929-02-07) (95 jaar oud)
Manila, Filippyne
Politieke party Kilusang Bagong Lipunan (1978–hede)
Eggenoot/-note Ferdinand Marcos (1954–1989; sy dood)
Kind(ers) 4
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Verwysings

Tags:

19292 JulieEerste DameFerdinand MarcosFilippyneManila

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartsdagBoksDagga7de LaanNelson MandelaInsekGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoffieVisDagroofvoëlsGeografie van Suid-AfrikaItaliëEweknienetwerkPaasfeesLys van slangeBelgiëAngina pectorisGerrie PretoriusBeeldhoukunsSkeurbuikIslamitiese mitologieCoca-ColaDurbanAtmosfeerVloeistofGeskiedenis van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumTepelLimpopo (rivier)Neil ArmstrongViëtnamoorlogMetaalMotPersentasieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGeskiedenis van die AardeSokkerKatFotosinteseNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van grootste damme in Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPierre van PletzenSaartjie BaartmanAnale seksIronieKameeldoringSuid-Afrikaanse GrensoorlogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSirkelMin ShawLuiperdVergelykings (taalkunde)MaatskappyPlastiekGoudLys van politieke partye in Suid-AfrikaLangste woordAdolf HitlerOos-KaapAfrikaansJapanSlag van BloedrivierNederlandBloedvergiftigingGeslagsgelykheidHoërskoolPols-oksimeterGeestesteuringWynAtletiekCholera🡆 More