Iljoesjin Il-18: Russiese passasiersvliegtuig

Die Iljoesjin (NAVO verslagnaam: Coot) is 'n groot turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat vir die eerste keer in 1957 gevlieg het.

Dit is een van bekendste en duursaamste Sowjet-vliegtuie van sy era.

Iljoesjin Il-18
Iljoesjin Il-18: Russiese passasiersvliegtuig
'n IL-18D van Aeroflot, 1992
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger Moskou masjinerie-aanleg nr. 30
Ontwerp deur Iljoesjin
Nooiensvlug 4 Julie 1957
Status In gebruik, uit produksie
Hoofgebruikers Aeroflot
Rossiya
Vervaardig 1957–1985
Aantal gebou ten minste 678
Eenheidskoste VS$24 500 000 (2011 VS$ ekwivalent)
Weergawes Iljoesjin Il-38

Die Il-18 was een die wêreld se beste vliegtuie vir 'n klompie dekades en is uitgevoer na menige lande. As gevolg van die vliegtuigromp se duursaamheid en betroubaarheid het vele Il-18s meer as 45 000 uur gevlieg en is nog in diens in die militêre mark en in 'n mindere mate in die burgerlike mark.

Die Il-18 is vervang met die Iljoesjin Il-62 straalvliegtuig wat oor 'n lang togafstand beskik het.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

NAVOSowjetunieTurboskroef

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesBok van BlerkPuberteitHipoteseGlasAfkortingFamilie (verwantskap)Wetenskaplike klassifikasieJuan Antonio VillacañasKonjunktivitisFormule EenDiarreeMenstruasieVoornaamwoordMenslike skeletBruin mensePeriodieke tabelHenry CavendishMicrosoft OfficeAntoinette KellermannBegrotingKilometer per uurButch en femmeFotosinteseOogproblemeGlobaliseringTien GebooieBotswanaLimfvatstelselAntjie SomersStudievaardighedeAardverwarmingWoudCatherine DeneuveTrigeminale neuralgieTierboskatBlourokkeNederlandsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeskiedenis van AfrikaansVreemde Stad (album)Jakob54Kathleen BurkeAfrikaanse taalleerTerence CooperBynierGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGenesisGetalGayWeeluisPandjabiFacebookSpringbokSlotmasjienProtestantismeTierBorsteMondVrouVerenigde koninkrykDesiré GardnerLys van kinderspeletjiesLatynNelson MandelaAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueIndo-Europese taleTolla van der MerweGlottaalSeksspeeldingBemarkingSC 04 Westfalia Herne🡆 More