Hordaland

Hordaland is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Sogn og Fjordane, Buskerud en Telemark in die ooste en Rogaland in die suide grens.

Hordaland
Wapen van Hordaland

Hordaland bestaan uit die distrikte Hardanger, Midhordland, Nordhordland, Sunnhordland en Voss. Midhordland en Nordhordland vorm gesamentlik die distrik Bergen og Omland wat uit Bergen en 17 ander munisipaliteite op Strielandet bestaan. Die administratiewe sentrum van Hordaland is Bergen, Noorweë se tweede grootste stad. Die twee ander stede in die provinsie is Leirvik en Odda.

Tags:

BuskerudNoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaRivierWolkWiskundeC. Louis LeipoldtWerkloosheidRooikatTydBlack SashMenslike seksuele gedragMoedersdagKultuurAluminiumDesimale breukeMidde-OosteLeierskapKrugerwildtuinVoegwoordCleopatra VIIKoperMisdaadProksemikaOnderwysSekondêre sektor van die ekonomieMiddelmisbruikEksponentOseaanVolhoubaarheidKunsTransatlantiese slawehandelSteenkool in Suid-AfrikaFinale OplossingBeroerteVeelvoudige sinWortelJaco JacobsBedreigde spesieSpinnekopNommertekenKappie (skryfteken)MagnetismeWitbloedselDrinkwatervoorsieningAmhariesBynierGeslagMaagWes-KaapSoweto-opstandNatuurrampTweede WêreldoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindigHerpes simplexKolitisSkynprivaatnetwerkUnited Democratic FrontKongo-krisis3D-rolprentAarde se atmosfeerSirkusLeonardo da VinciHartseerSanskritSkildklierSamestellende afleidingLewerLongontstekingVaginale kankerXhosaJakobRassismeBestaansboerderyTuberkuloseFabelRoesHemelvaartsdagTolla van der MerweWêreldboekedag🡆 More