Hoërskool Grey

Die Hoërskool Grey is 'n staatshoërskool vir seuns in die Oos-Kaapse stad Port Elizabeth.

Hoërskool Grey
Hoërskool Grey
Die skool se hoofgebou.

Leuse Tria Juncta in Uno (Drie word in een saamgevoeg)
Gestig 1856
Tipe Openbare seunskool
Hoof Chris Erustmas
Grade 8–12
Stad Port Elizabeth
Provinsie Oos-Kaap
Land Suid-Afrika
Jaarboek The Grey
Skoolkoerant Grey Matter
Webblad www.greyhighschool.com

Die skool is in 1856 gestig en genoem na die goewerneur van die Kaapkolonie, sir George Grey, wat persoonlike belangstelling in die skool se stigting getoon het. Dit het oorspronklik as die Grey-instituut bekend gestaan. Die eerste skoolhoof was J.R. Macleish, wat deur talle waardige hoofde opgevolg is, onder andere die digter W.A. Way.

Rektore

  • J.R. Macleish (1859–1861)
  • J. Samuel (1862)
  • Eerw. Henry Isaac Johnson (1863–1872)
  • John Thurlow (1874–1884)
  • Edward Noaks (1885–1892)
  • William Chubb Meredith (1893–1910)
  • William Archer Way (1911–1928)
  • James Lang (1928–1942)
  • Bruce C. Gordon (1943–1957)
  • Owen Burnet Taylor (1958–1962)
  • Stanford Edward Edkins (1963–1976)
  • Gustav Dieter Pakendorf (1977–1992)
  • Roy Lawrence Simpson (1993–2001)
  • Neil Russel Crawford (2001–2017)
  • Chris Erustmas (2018-hede)

Bronne

  • Rosenthal, Eric. 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town and Johannesburg: Juta and Company Limited.
  • Grey High School, Port Elizabeth. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis, Kuns en Kultuur. Jaargang 31, nr. 1, Desember 1981

Eksterne skakels

25°35′45″O / 33.96111°S 25.59583°O / -33.96111; 25.59583

Tags:

Oos-KaapPort Elizabeth

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaHerpes simplexSamestellende afleidingHeuningbyNatuurlike hulpbronOrtopedieEmfiseemKokerboomKarakteriseringHoofpynBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021DonkieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGesagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MiltApokriewe boekeVlag van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentKlinkerWoordeboek van die Afrikaanse Taal1 HenogLimpopo (rivier)WaterkringloopTweede VryheidsoorlogKolonoskopieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoornaamwoordBrandWaterbesparing in Suid-AfrikaBaljuIndiëLemoenVoorvoegselErektiele disfunksieBreinvliesontstekingStamlose broodboomAlbert EinsteinOos-KaapAppel (sanger)PenisRuan JoshHeks van HexrivierGroot vyfProstaatkankerYsterSenuweestelselEugenetikaMartin BesterHomofoonSeksuele penetrasieJohannes KerkorrelMeervoudRatelJuanita du PlessisNylsvley-natuurreservaatRicus NelSmaakDiarreeMiddeloorontstekingSjibboletLieweheersbesieEuropese verkenning van Suid-AfrikaChristendomAngina pectorisGalblaasSewe doodsondesElandréRepubliek VenesiëAnglo-BoereoorlogPoleNasionale VrouedagJan BlohmTermietVratAarverkalkingDoelwit🡆 More