Rooipootelsie: Voëlspesie

Volwasse voëls is 33–36 cm lang.

Rooipootelsie
Rooipootelsie: Identifikasie, Habitat, Verspreiding
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Recurvirostridae
Genus:
Himantopus
Spesie:
H. himantopus
Binomiale naam
Himantopus himantopus
Subspesies
Sien teks.

Identifikasie

Hulle het lang pienk bene, 'n lang dun swart snawel en is hoofsaaklik wit met 'n swart hoof en 'n swart rug.

Habitat

Hulle broei hoofsaaklik in vleie, vlak mere en vlak-damme. Die nes is op oop grond naby water.

Verspreiding

Die Rooipootelsie kom voor in die suide en Suid-Ooste van Europa, Sentraal-Asië, Afrika, Australië, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Hawaii, die Filippyne, Suid-Sentraal Kanada, die Weste en Suid-Ooste van die VSA.

Subspesies

  • H. h. himantopus
  • H. h. leucocephalus
  • H. h. knudseni
  • H. h. mexicanus
  • H. h. melanurus

Ander name

  • Engelse naam: Black-winged Stilt
  • Wetenskaplike naam: Himantopus himantopus

Galery

Sien ook

Tags:

Rooipootelsie IdentifikasieRooipootelsie HabitatRooipootelsie VerspreidingRooipootelsie SubspesiesRooipootelsie Ander nameRooipootelsie GaleryRooipootelsie Sien ookRooipootelsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksBruto binnelandse produkRacheltjie de BeerInternetStedelike hitte-eilandDrinkwatervoorsieningElandréSkoenlapperBelastingKlimaatsverandering in AfrikaVleilandSelfstandige naamwoordFotosinteseTemperatuurHemelvaartEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneDie ontstaan van die dramaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHoenderRob HersovNoord-KaapJewgeni PrigozjinVoëlTamboraGeldeenheidNoordwesAardbewingSlag van BloedrivierBraaiHeupMierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalIngrid JonkerVersoeningsdagNommertekenSean CombsSeekoeiHulpwerkwoordJan-Willem BreureWet op Bantoe-onderwysBestaansboerderyNamibwoestynSanskritJapie GreylingVarkTelevisieBateKinkhoesRenteWes-KaapPapierMetaalKlopjagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ElektrodeBeroertePlantLettergreepSuurreënGreen PornoOm-te-infinitiefkonstruksieProteaVigsKappie (skryfteken)MiltWaterpokkiesLidwoordIntensiewe vormSarel Jacob PretoriusOplossing (chemie)GautengNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyProteïenVaginale kanker🡆 More