Hendrik Johannes Van Eck

Dr.

Hendrik Johannes van Eck (27 April 190219 Februarie, 1970) was 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar. Hy is naby Kimberley gebore en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch, in Leipzig, Duitsland asook in Berlyn. By laasgenoemde spesialiseer hy in chemiese ingenieurswese. Hy sluit aan by Yskor as werkbestuurder. In 1940 word hy aangestel as een van die uitvoerende hoofde by die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie (NOK) toe dié gestig word. Hy het later vir dr. H.J. van der Bijl as voorsitter opgevolg. Onder sy leiding het die NOK groot sukses en voorspoed behaal. In 1965 is hy tot voorsitter van Yskor benoem.

Hendrik Johannes van Eck
Gebore27 April 1902
Sterf18 Februarie 1970
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepChemiese ingenieur
Bekend virHoof van NOK
Voorsitter van Yskor
EggenootHelene Rau
Kinders3
Ouer(s)Casparus Petrus van Eck
Susanna Christina van der Westhuizen

Bronne

Verwysings

Tags:

19 Februarie1902197027 AprilBerlynDuitslandHendrik van der BijlKimberleyLeipzigNywerheid-OntwikkelingskorporasieUniversiteit van StellenboschYskor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteEiffeltoringJan van TonderLikkewaanMagnetismeOnse VaderOsoonlaagKitaarAartappelLys van nedersettings in Suid-AfrikaXhosasJohn Samuel SchlesingerThomas EdisonBraaiInsekGautengGewone luislangMadison IvyKoos BekkerDuitslandVeerBrongitisIngrid JonkerBruin menseDiskriminasieAfrikanersLeah van NiekerkMandalaWinnie Madikizela-MandelaUniondaleHomoniemSuid-Afrikaanse randPastoorSoogdierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KolonisasieNaaldekokerInflasieKarakteriseringBeeldspraakAfkortingJohnny RapidOlifantVioolRooibloedselLys van Suid-Afrikaanse musikanteProvinsies van Suid-AfrikaElektrisiteitJagluiperdSwart nasionalismeLys van elemente volgens simboolAlliterasieRenteGedigAtoomHoedBiodiversiteitPersoonlike voornaamwoordKompasTsongaIrma SternSeksismeKultuurBrandmondsindroomNelson MandelaDesmond TutuBybelMobutu Sese SekoMeningsverskil oor aardverwarmingMiljardSout (chemiese stof)Wieg van die MensdomNG gemeente MurraysburgKlimaatsverandering in Suid-Afrika🡆 More