Hel Se Pad-Pas: Bergpas in Suid-Afrika

Die Hel se Pad-pas is ‘n bergoorgang op die grens tussen die Wes- en die Nood-Kaap in die Noord-Bokkeveld.

Hierdie pas lê by nagenoeg 31° 10′ suid en 19° 00′ oos en op die noordelike punt van die Bokkeveldberge en suidwes van Loeriesfontein. Dit is op die DR2290-pad wat noordnoordwes vanaf Nieuwoudtville kom. Die verlengde van hierdie pad sluit later net oos van die Sishen-Saldanha-spoorlyn by die Gemsbokrivierpad aan.

Die pas bereik bereik ‘n hoogte van 800m bo seespieël en ‘n maksimum helling van 1:7. Tydens nat weersomstandighede is die roete onbegaanbaar.

Lees ook

Verwysings

Bibliografie

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiWoordsoortLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeprosesseerde kosMaroela MediaKunstenaarMierStedelike hitte-eilandEugenetikaSeksueel oordraagbare infeksieSwart menseRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPoësieCarike KeuzenkampLobolaAngina pectorisAnale seksGlobaliseringGeskiedenis van Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van politieke partye in Suid-AfrikaOrgasmeGrondwet van Suid-AfrikaKanker20ste eeuLys van bekende Suid-AfrikanersKatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MaselsGeboorteGeslagBasisinkomsteSeismologieKnysnaSowjetunieVoornaamwoordLionel MessiBelastingElon MuskWaterNederlandsSaartjie BaartmanHerpes simplexHemelvaartVlinderPolitieke partySteve HofmeyrVaalrivierSwawelHoofkarakterCalviniaEkonomie van Suid-AfrikaKondensasieSelfoonBeaufortskaalKrugerwildtuinLandbouHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNedersettingTradisionele Afrika-godsdiensOligopolieHorlosieDokterAfkortingNoord-KaapAlvin BruindersMynbouLeenwoordAfrikaanse WikipediaHoofpynDiepaartromboseNeurenberg-verhoreSI-stelselJodiumWerkloosheid🡆 More