Hai Phong (Viëtnamees: Hải Phòng) is 'n stad in die noorde van Viëtnam.
Die stad het 'n bevolking van 1 884 685 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi en Ho Chi Minh-stad.
Hai Phong Hải Phòng | |
---|---|
Die seehawe van Hai Phong | |
Koördinate: 20°51′00″N 106°41′00″O / 20.85000°N 106.68333°O 106°41′00″O / 20.85000°N 106.68333°O | |
Land | Viëtnam |
Streek | Noord-Viëtnam |
Provinsie | Thanh Pho Hai Phong |
Stigting | 1888 |
Regering | |
• Burgemeester | Nguyễn Văn Thuận |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 527 km2 (590 vk. myl) |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 028 514 |
Tydsone | UTC+07:00 (ICT) |
Poskode | 18xxxx |
Skakelkodes | 84 (0) 31 |
Webwerf | haiphong.gov.vn |
Hai Phong is geleë net suidwes van die grens met die Volksrepubliek China en suidoos van Hanoi. Die stad lê aan die monding van die Rooirivier in die Golf van Tonkin. Hai Phong is die tweede belangrikste hawestad van Viëtnam ná Ho Chi Minh-stad en dien as hawe van Hanoi.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Hai Phong, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.