Die Grootblaaruiehout (Cassipourea gummiflua) is 'n immergroen boom wat tot mediumgroot kan groei.
Die blare van die boom is glasend, teenoorstaande en in kranse van drie gerangskik. Die boom se bas word as tradisionele medisyne gebruik en die populasie in Suid-Afrika word bedreig. Die boom se FSA-nommer is 530.
Grootblaaruiehout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Rhizophoraceae |
Genus: | Cassipourea |
Spesie: | C. gummiflua |
Binomiale naam | |
Cassipourea gummiflua Tul., (1856) | |
Sinonieme | |
|
Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot in KwaZulu-Natal en ook in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is ook inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Tanzanië, Togo, Uganda en Zambië.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Grootblaaruiehout, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.