Gevlekte-Sandbabertjie

Die Gevlekte-sandbabertjie (Zaireichthys rotundiceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Punge-, Buzi- en Saverivier stelsels.

Dit kom ook voor in die opvanggebied van Malawimeer.

Gevlekte-sandbabertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Leptoglanidinae
Genus:
Spesie:
Z. rotundiceps
Binomiale naam
Zaireichthys rotundiceps
(Hilgendorf, 1905)

Voorkoms

Die vis is deurskynend tot wit met onreëlmatige grys skadus en merke op die lyf. Die stert-, anale- en pektorale vinne het swart strepe op. Die vis word tot 40 mm lank.

Habitat

Die vis leef by sand, gewoonlik begrawe onder die sand met net die oë wat uitsteek. Hulle vreet klein organismes.

Hierdie spesie verteenwoordig tans 'n komplekse klomp spesies en verdere navorsing moet gedoen word.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Gevlekte-Sandbabertjie VoorkomsGevlekte-Sandbabertjie HabitatGevlekte-Sandbabertjie Sien ookGevlekte-Sandbabertjie BronGevlekte-Sandbabertjie Eksterne skakelGevlekte-Sandbabertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeVratGautengLabia (geslagsdele)WaterbesoedelingCleopatra VIIJeuksiekte7de LaanPablo PicassoVloeistofPenisDeelwoordTrekarbeidTegnologieEkonomie van Suid-AfrikaKoolstofGeskiedenis van AfrikaansKopieregSinkKerngeneeskundeVennootskapInstagramPretoriaWatersuiweringSteenkoolSinoniemSkoenlapperSoogdierHeuningbyPikkewynSamestellingAlkoholismePerdDieregeluideNederlandRoemeensWebwerfAarverkalkingWaterkringloopGroot DepressieJaarPrimêre sektor van die ekonomieSaartjie BaartmanDriedimensioneelHeks van HexrivierNazi-DuitslandNG gemeente JansenvilleMilitêre diensplig in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieVoorvoegselChristiaan Frederik BeyersHondGroepsgebiedewetFamilie (verwantskap)WolfTierLeierskapKookpuntNeurenberg-verhoreHulpwerkwoordHernubare energieWikimedia-stigtingMensNasiebouKinkhoesVormEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRina HugoAlliterasieSikloonSkarlakenkoors2001Erektiele disfunksieSint JorisdagVleilandOmtrek, oppervlakte en volumeHoofletter🡆 More