I90Christian

Aangesluit op 28 Oktober 2010

Hierdie gebruiker skryf blogs op die webwerf van Nuus24

I90Christian

Hierdie gebruiker skryf blogs op die webwerf van De Telegraaf

I90Christian

Hierdie gebruiker hou van goeie en duidelike artikels
  • VIR NEDERLANDS, LEES BENEDE || VOOR NEDERLANDS, LEES BENEDEN.
I90Christian
Die 12 grootste Nederlands- en Afrikaanstalige stede wereldwyd

Welkom op my bladsy. Hier kan jy dinge oor my lees. En om watter redes ek skryf op die Afrikaanse en Nederlandse Wiki Afrikaans.

'n Mens weet nie alles.

Ek skryf oor die bande in die Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Karibiese kultuurgebied. Baie mense dink hierdie bande bestaan nie. Maar ek dink - sien daardie klomp Afrikaanse kunstenaars wat beroemd is in Nederland - hierdie kultuurgebied bestaan. Seker as jy kyk na die gesamentlike geskiedenis. Ek probeer baie dinge duideliker te maak, omdat daardie dinge nie op die Nederlandse Wikipedia beskikbaar was nie. Ek skryf baie op die Nederlandse Wikipedia, veral Afrikaanse artikels wat ek vertaal. Dit beteken veral dat ek die Afrikaanse spelling verander in 'n Nederlandse spelling.

'n Afrikaanse artikel wat ek na die Nederlandse Wikipedia gebring het, is Erkenning van Afrikaans > "Erkenning van Nederlands in Zuid-Afrika". Ook die volksliedere van die Oranje-Vrystaat en Transvaal het ek toeganklik gemaak vir 23 miljoen Nederlandstaliges.

Jy kan altyd kommentaar lewer op my besighede. Maak asb veral aanmerking op my spelling. Soos ek het gesê: ek kan net Afrikaans praat en Nederlands skryf. Ek leef in Holland en ek het nooit Afrikaanse skryflesse gehad nie.

      Baie interessant en dankie! Hou so aan! Groete! Oesjaar (kontak) 17:34, 10 Augustus 2017 (UTC)

Een mens weet niet alles.

Daarom is het de bedoeling dat ik mij bezig ga houden met de artikelen die de geschiedenis van het interne buitenlandbeleid van het Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Caribische cultuurgebied raken. Ik ga proberen dit beleid in vele bestaande (en niet bestaande) artikelen duidelijker te maken. Tijdsbestek: Vanaf 1568 (het ontstaan van een onafhankelijk Nederlands cultuurgebied) tot en met nu.

Ik hoop aan informatieverstrekking te kunnen doen over (op basis van aantal inwoners m.b.t. ons cultuurgebied):

Verder houdt ik mij bezig met verduidelijking over de banden tussen de Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Caribische cultuur (op volgorde van grootte). Want deze banden zijn veel meer aanwezig dan de meeste mensen weten en zien. En dat zou ik graag willen verduidelijken.

Nuwe artikels

"Nuwe" artikels oor Suid-Afrika op die Nederlandse Wikipedia

Status: Aktief
I90Christian  Hierdie gebruiker woon in die land van kaas en klompe.
nl Deze gebruiker heeft Nederlands als moedertaal.
af-4 Hierdie gebruiker praat Afrikaans op moedertaalvlak.
en-2 This user is able to contribute with an intermediate level of English.
de-2 Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse.
la-1 Hic usor simplici latinitate contribuere potest.
I90Christian  Hierdie gebruiker is manlik.
      >Nuwe artikel gemaak, die neutraliteit of onpartydigheid van die ou artikel was onder dispuut.
      > Artikel duideliker gemaak, uitgebrei en verander: volledige "re-styling." (Afrikaans behoort tot die Nederlandse taalgebied)
      > Artikel duideliker gemaak, uitgebrei en verander: volledige "re-styling."

En baie baie baie meer...

Tags:

I90Christian n Mens weet nie alles.I90Christian Een mens weet niet alles.I90Christian Nuwe artikelsI90Christian Nuwe artikels oor Suid-Afrika op die Nederlandse WikipediaI90Christian

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiHondStereotipeEskomRookgewoonteAprilProteïenAkkedisWet op NaturellengrondArabiesXhosasMigrasie van diereRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MagnetismeRobert SobukweGrondbesoedelingTransatlantiese slawehandelPaasfeesJazzDwelmmiddelMiddelmisbruikBloemfonteinCleopatra VIIBerilliumJohan VorsterGeldKoperKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van Suid-Afrikaanse musikanteKaliumNasionale VrouemonumentTemperatuurWoestynAfrikaanse TaalmonumentGroepsdrukLikkewaanKarnivoorEkostelselMorfologie (taalkunde)StadErfenisBosluisbytkoorsAdolf HitlerHematurieKlein gekolde katSeksualiteitSuid-AfrikaDysselsdorpKevin RuddStaatstoelaeWhatsAppSwitserlandGenitale vratTermietSnaarinstrumentDuitsSuid-SothoDansJode in Suid-AfrikaNaaldekokerViëtnamoorlogSelfstandige naamwoordAnrich HerbstJo BlackHidroulikaMaanPiesangSteenkool in Suid-AfrikaGoogle MapsHeks van HexrivierKommunikasieThys die BosveldklongSeksRekeningkundeKangogrotteMynbouKoppeltekenBolandse aardbewing van 1969🡆 More