Franskraalstrand

Franskraalstrand, ook bekend as net Franskraal is 'n dorpie in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika.

Franskraalstrand is so 5 km van Gansbaai en lê aan die kus van die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder die Overberg-distriksmunisipaliteit ressorteer. Die R43 provinsiale pad gaan deur die dorp.

Franskraalstrand
Franskraalstrand is in Wes-Kaap
Franskraalstrand
Franskraalstrand
Franskraalstrand Franskraalstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°36′36″S 19°23′15″O / 34.61000°S 19.38750°O / -34.61000; 19.38750 19°23′15″O / 34.61000°S 19.38750°O / -34.61000; 19.38750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal2,50 km2 (0,97 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 165
 • Digtheid466/km2 (1 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense94.9%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense3.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 88.2%
 • Engels 10.2%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 0.3%
Poskode (strate)
7220
Skakelkode028

Die Strandveld-museum in die dorpie bevat historiese voorwerpe van HMS Birkenhead, wat in 1852 by Danger Point gestrand het. Die Uilenkraalsmond-oord, oos van die dorpie, bied kamp- en karavaan geriewe. Die oord is langs die Uilkraalrivier geleë, by die Uilkraalsmond-gedeelte van die Walkerbaai Natuurreservaat lê. 'n Sand strand strek vanaf die oord verby die strandmeer by die riviermond tot in die natuurreservaat.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpGansbaaiOverberg-distriksmunisipaliteitOverstrand Plaaslike MunisipaliteitR43 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

N.P. van Wyk LouwBostonAmerikaanse BurgeroorlogDuitse WikipediaMachu PicchuKappie (skryfteken)Victoria AzarenkaAlexander StrachanChristo WieseSluipmoordHemelvaartsdagSaccharomyces cerevisiaeFariseërsMaselsAstronoomAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Griekse mitologiese figureDesiré GardnerEuropese UnieLos AngelesHentai2018 Australiese Grand PrixAzerbeidjanZuurbekomP. RamleeMarkenLabia (geslagsdele)KoringJohannes KerkorrelOrale seksMiomboAardklopOu Apostoliese Kerkzee7qSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Ian GoodfellowVlag van die Verenigde KoninkrykSlangDigvormPousGeskiedenis (vakgebied)Peter UeberrothMadison IvyLys van elemente volgens simboolVolstruisJoe BidenTsjeggo-SlowakyePaasfeesVulvaTrappe van vergelykingSpringsApartheidAntarktikaTang-dinastieHartTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinOorkruipersRanger 5Vlag van EuropaHemelvaartNarkoseGuangdongEngelse nasionale sokkerspanSeksuele opwekkingJodeKatAlgemene relatiwiteitEtihad Airways2013 Aboe Dhabi Grand PrixAfrikaanse woordelys en spelreëlsFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006TuberkuloseHenri MoissanMuishondInnes en Franna BenadéMarita NapierSamuel CronwrightOrkney Snork Nie🡆 More