Gekuifde Pikkewyne

Gekuifde pikkewyne (Eudyptes) is 'n genus van die orde van Pikkewyne.

Die genus omvat agt lewende en één uitgestorwe spesies en is daarmee die grootste genus in die orde. Alle spesies van die genus word gekenmerk deur die geel kuiwe op hulle koppe.

Eudyptes
Gekuifde Pikkewyne
Langkuifpikkewyn,
Eudyptes chrysolophus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Eudyptes

Vieillot, 1816
Spesies

Eudyptes chrysocome
Eudyptes chrysolophus
Eudyptes moseleyi
Eudyptes pachyrhynchus
Eudyptes robustus
Eudyptes schlegeli
Eudyptes sclateri

Die geslag is vir die eerste keer in 1816 deur die Franse ornitoloog Louis Jean Pierre Vieillot beskryf. Die naam is afgelei vanuit Oudgrieks: eu beteken "goeie" en dyptes, "duiker".

Spesies

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalMagneetKoolhidraatAspoestertjieToerismeOrtopedieHoenderDistillasieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKankerBruin huisslangAppel (sanger)Ekonomiese sektorGalblaasEreksieLys van bekende Suid-AfrikanersGriepProstaatklierNierLongontstekingInternet van DingeSirkelAppelLys van elemente volgens simboolNatuurlike hulpbronOrthopteraLikkewaanLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVoedingLettergreepLys van Afrika-landeJazzKoue OorlogMobutu Sese SekoKlavierEerste WêreldoorlogOnderwysMenslike skeletMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaOman AirVlinderJode in Suid-AfrikaTelefoonLandbou-ingenieursweseGroot DepressieNarkoseTegnologieSatellietPlastiekRina HugoJan van HunksVerenigde State van AmerikadgbsjVoorsetselBaarmoederRenosterHipertensieHomoniemSelfoonDaggaJo BlackLoonBorskankerMiddeloorontstekingAngolaBoeddhismeMIVKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AluminiumMielieKaapse VlakteXenofobie in Suid-AfrikaPeriodieke tabelVis🡆 More