Gewone Ghwarrie

Die Gewone ghwarrie (Euclea undulata) is 'n klein boom of struik wat wydverspreid in Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Weskus, Kalahari, grasveld en die grootste gedeeltes van Zimbabwe en Mosambiek.

Amptelik kom dit in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe voor.

Gewone ghwarrie
Gewone Ghwarrie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. undulata
Binomiale naam
Euclea undulata
Thunb., (1784)
Sinonieme
  • Euclea humilis Eckl. & Zeyh.
  • Euclea myrtina Burch.
  • Euclea undulata var. myrtina (Burch.) Hiern

Die boom verkies oop klipperige plekke waar dit soms stande vorm. Kenmerkend is die jong groei met klein roesbruin korrels bedek. Die plant se FSA-nommer is 601.

Galery

Kyk ook

Verwysings

Bronne


Tags:

Gewone Ghwarrie GaleryGewone Ghwarrie Kyk ookGewone Ghwarrie VerwysingsGewone Ghwarrie BronneGewone Ghwarrie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasAfrikaanse taalleerOnderwysOrthopteraKommunikasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVersoeningsdagKoerantMynbouAluminiumNierTuisbladXhosaSkaakSteve BikoJSEWaterbesoedelingKoue OorlogBruto binnelandse produkAndrew DavisWaterpokkiesVaste stofPlaattektoniekGesondheidBreinLKonsentrasiekampKanker7de LaanCovid-19-pandemieWikiquoteBloedvergiftigingWinnie Madikizela-MandelaSkildklierOu Apostoliese KerkKookpuntSmeltpuntAdolf HitlerRymJewgeni PrigozjinKasteel die Goeie HoopArmoedeverligtingDistrik SesKunsmatige intelligensieKaapstadse waterkrisis 2015-2018EuropaE-posWeer (meteorologie)Orale seksStedelike hitte-eilandLübeckLys van Suid-Afrikaanse musikanteCheslin KolbeAnrich HerbstFotosinteseDie ontstaan van die dramaMisdaadromanCradock-4Gesonde dieetKoolhidraatVleilandLongontstekingTierNiersteenSonAlkoholismeSweedsKameelperdGroepsgebiedewetLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHeelgetalHamburgerStillewePropaganda🡆 More