Gewone Ghwarrie

Die Gewone ghwarrie (Euclea undulata) is 'n klein boom of struik wat wydverspreid in Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Weskus, Kalahari, grasveld en die grootste gedeeltes van Zimbabwe en Mosambiek.

Amptelik kom dit in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe voor.

Gewone ghwarrie
Gewone Ghwarrie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. undulata
Binomiale naam
Euclea undulata
Thunb., (1784)
Sinonieme
  • Euclea humilis Eckl. & Zeyh.
  • Euclea myrtina Burch.
  • Euclea undulata var. myrtina (Burch.) Hiern

Die boom verkies oop klipperige plekke waar dit soms stande vorm. Kenmerkend is die jong groei met klein roesbruin korrels bedek. Die plant se FSA-nommer is 601.

Galery

Kyk ook

Verwysings

Bronne


Tags:

Gewone Ghwarrie GaleryGewone Ghwarrie Kyk ookGewone Ghwarrie VerwysingsGewone Ghwarrie BronneGewone Ghwarrie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeEkonomie van Suid-AfrikaBeeldspraakBateDigvormJakkalsDemokratiese Republiek die KongoFossielbrandstofGamelanTrappe van vergelykingMierJohannesburgConsolidated B-24 LiberatorVaginale kankerNederlandKewerJagluiperdMiddeloorontstekingBreinKeramiekFrederik Willem de KlerkOlimpiese Somerspele 2024BosluisbytkoorsHeidelberg, GautengVerdampingMiteKlem-in-die-kaakNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLeeuWekkerSkuinsstreepNederlandsSeksueel oordraagbare infeksieLiewe HeksieKonsentrasiekampInternetBloedsomloopstelselVergelykings (taalkunde)MynbouHannes van WykAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid7de LaanSinkSarel Jacob PretoriusMaanUniegebouBrandmondsindroomJode in Suid-AfrikaVryheid van spraakHipoteseStellenbosch23 AprilLieweheersbesieChemiese reaksieOlimpiese SomerspeleDie ontstaan van die dramaTolla van der MerweStaatstoelaeArthur GrumiauxSimboolKolonialismeJan-Willem BreureWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMosesGesondheidBruto binnelandse produkKoos du PlessisDuitslandVolstruisKaapse florarykLys van Afrikaanse televisiereekseFabel🡆 More