Ekspat

’n Ekspat (Engels: expatriate of expat) is ’n persoon wat tydelik of permanent in ’n ander land as sy of haar geboorteland woon as ’n immigrant.

Die woord kom van die Latynse terme ex ("uit") en patria ("vaderland").

Ekspat
Trevor Noah (bo) en Charlize Theron (regs).
Ekspat
Twee bekende Suid-Afrikaanse ekspats, tans in die VSA.

Die woord ekspatriasie, of landverhuising, word in die algemeen dikwels gebruik vir professionele of geskoolde werkers wat deur hul maatskappye oorsee gestuur word, mense wat beter werkgeleenthede soek of vir sportlui wat vir oorsese spanne speel.

Ekspatriasie kan ook beteken "verbanning uit die vaderland".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DobbelVerenigde KoninkrykNuwe TestamentSuid-Afrikaanse WeermagApple Inc.UpingtonAfrikaanse Protestantse KerkJagluiperdDiarreeSkisofrenieDie Real Housewives van PretoriaWerkloosheidSpekboomSatellietBorsklierKijifGalblaasWaterGenetiese manipulasieKarpaletonnelsindroomMangelontstekingWerkwoordLys van Afrikaanse rolprenteAfrikanersDonkieOutismeMoslemRenosterSaterdagBotswanaNjalaSkeletSowjetunieNetflixLetterkundeGenesisLionel MessiJesus van NasaretTuisbladLys van kinderspeletjiesMiteNoordwesSid JordanJVulkaanSGetalMuishondBambi WoodsNelson MandelaStemhebbendheidItaliëDokterLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRomeinse syfersKaapse pietjiekanariePadtekens in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingLidwoordChamillionaireNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEb-3 visaNierAngkor WatLink buildingOlifantNoorweëSelfstandige naamwoordLandbou in Suid-AfrikaC (programmeertaal)NBundesligaDoodAarde se atmosfeerStikstofErfenisNagapie🡆 More