Trevor Noah

Trevor Noah (gebore op 20 Februarie 1984 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse komediant, akteur en TV-aanbieder.

Trevor Noah
Trevor Noah
Trevor Noah in 2017
Gebore
Trevor Noah

20 Februarie 1984 (1984-02-20) (40 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepKomediant, akteur en TV-aanbieder
Ouer(s)Robert Noah; Patricia Nombuyiselo Noah
Webwerftrevornoah.com

Lewensloop

Trevor Noah is in Johannesburg gebore en hy het in die stadsdeel Soweto grootgeword. Sy moeder, Patricia, is 'n swart Suid-Afrikaanse vrou wat half Joods is. Sy vader Robert is 'n wit man wat van Switsers-Duitse afkoms is. Tydens die apartheidsjare was die verhouding tussen sy ouers onwettig. Sy moeder is destyds deur die apartheidsregering in hegtenis geneem en beboet. Die jong Trevor is deur sy moeder en ouma opgevoed. Sy veelrassige afkoms en persepsies oor ras en etnisiteit kom ook gereeld in sy komedie-optredes ter sprake.

Trevor Noah is veeltalig; hy praat Engels, Xhosa, Zoeloe, Suid-Sotho, Tswana, Tsonga, Afrikaans asook 'n bietjie Duits en Spaans.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

198420 FebruarieJohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van AfrikaansLeestekenJan van RiebeeckSpringbokkeSkarlakenkoorsGroepsdrukVleilandJaarDermpoliepErfenisUniegebouOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPerdNG gemeente JansenvilleMynbouDriedimensioneelLieweheersbesieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBoelieryWet op Bantoe-onderwysLys van Afrikaanse skrywersGewone breukeResensieMorfologie (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MondJansenvilleWeervoorspellingKoperVeelvoudige sinKunstenaarCalviniaElandréNoord-Sotho (taal)Siya KolisiSuiwelprodukMusieksimboleHoopAppendiksAardeXhosaBeesBeeldspraakLatynLys van musiekinstrumenteToestand van materieWaterSatellietOplossing (chemie)AmateurradioRacheltjie de BeerWiskundeGeldKoorsBynierWerkwoordSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieBurgerregteTwaalf Stamme van IsraelDie ontstaan van die dramaRefleksieUitwerking van klimaatsveranderingJoodse kalenderVrouLiefdeKasteel die Goeie HoopAnrich HerbstNadia ValvekensMangelontstekingPad na jou hartSonnetEkonomieProvinsies van Suid-AfrikaMandalaPornhubBestaansboerdery🡆 More