Effektiewe Bevolkingsgrootte

Die effektiewe bevolkingsgrootte ( N e } ) is ’n eenheid in biologie wat onder meer gebruik word om die minimum lewensvatbare bevolking (MVP, vir minimum viable population) te bereken.

Eienskappe

Die effektiewe bevolkingsgrootte is gebaseer op die voortplantingstempo van ’n geïdealiseerde bevolking met ’n lukrake alleelverspreiding. Die totale grootte van ’n bevolking kan misleidend wees, aangesien nie alle lede kan voortplant en hulle allele aan die volgende geslag oordra nie. Daarom, om ’n sinvolle skatting van die kleinste lewensvatbare bevolking te maak, word die effektiewe bevolkingsgrootte volgens die volgende formule bereken:

Effektiewe Bevolkingsgrootte 

Hier staan Effektiewe Bevolkingsgrootte  vir die getal vroue in die bevolking en Effektiewe Bevolkingsgrootte  vir die getal mans. As daar byvoorbeeld 400 reproduktiewe vroue en 400 reproduktiewe mans in ’n bevolking van 1 000 mense is, kan dit so bereken word:

Effektiewe Bevolkingsgrootte  = (4 × 400 × 400) / (400 + 400) = 800 (80%).

In bevolkings wat werklik ondersoek is, het Effektiewe Bevolkingsgrootte  altyd slegs ’n breukdeel van die totale bevolking beloop, aangesien talle invloede op die individue inwerk en hul vermoë beperk om voort te plant. Die doel om ’n Effektiewe Bevolkingsgrootte  te handhaaf bo die MVP het ontstaan uit kommer oor die vraag of bevolkings genoeg genetiese veranderlikes het om hulle deur evolusie te kan aanpas.

Verwysings

Skakels

  • Effektiewe Bevolkingsgrootte  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Duitse Wiki vertaal.

Tags:

Biologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AanhalingstekensBTWBoerboelRassismeHemelvaartWinterVerkleurmannetjieTandbederfEiffeltoringEkologieOnbemande vliegtuigBloedsomloopstelselXhosasVolstruisMangelSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeViëtnamHondBlaarKlimaatsverandering in AfrikaLien se lankstaanskoeneSonja HerholdtEkonomie van Suid-AfrikaSeekoeiGalileo GalileiHerpes simplexJuraKoos BekkerGedigVolhoubaarheidTweede VryheidsoorlogLys van Joodse feeste en herdenkingsDepressie (gemoedstoestand)Paarl GimnasiumIsraelWaterHolocaustMaagsweerDansIngenieurswesePampoentjiesLys van bekende Suid-AfrikanersSeksualiteitWoestynSlimfoonCarike KeuzenkampSwart mensePersoonlike voornaamwoordSteenkool in Suid-AfrikaMangelontstekingVarkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJavaScriptGewone luislangNederlandsDieremishandelingSebraKlitorisRuan PienaarSweedsAfrikaanse TaalmonumentBeroerteKweekhuiseffekLys van nedersettings in Suid-AfrikaTikTokGeweldCorioliskragSout (chemiese stof)ReënspinnekopNieuwoudtvilleAtlantiese OseaanLettergreepNasiebouHeks van Hexrivier🡆 More