Duitse Krieketbond

Die Duitse Krieketbond (Duits: Deutscher Cricket Bund, afgekort “DCB”) is die bestuursliggaam wat krieket in Duitsland beheer en is in Essen gesetel.

Die beheerliggaam is in 1988 gestig en in Essen gesetel. Sedert 1999 verteenwoordig dit Duitsland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 1997 ook by die Europese Krieketraad (European Cricket Council, “ECC”).

Duitse Krieketbond
Kenteken van die Duitse Krieketbond
Kenteken van die Duitse Krieketbond
Duitse naam Deutscher Cricket Bund
Afkorting DCB
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Sportsoort Krieket
Stigting 1988
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1991
Vastelandse beheerliggaam Europese Krieketraad
President Severin Weiss
Setel Essen, Duitsland
Amptelike taal Duits
Amptelike webwerf cricket.de

Geskiedenis

Die Duitse Krieketbond is in 1988 herstig en verantwoordelik vir die reëling van krieket in Duitsland. In 1991 het hulle ’n geaffilieerde lid by die Internasionale Krieketraad (IKR) geword en in 1999 ’n geassosieerde lid. Daarbenewens was die Duitse beheerliggam in 1997 ’n stigtingslid van die Europese Krieketraad. Die DCB bestaan uit agt plaaslike beheerliggame.

Taak

Die Duitse Krieketbond organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Duitsland se nasionale seniorkrieketspan vir mans, vroue en jeug. Hulle is ook verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van T20I-reekse teen ander spanne, en vir die reëling van internasionale wedstryde tuis. Daarbenewens is die Duitse Krieketbond verantwoordelik vir inkomsteverkryging deur die verkoop van kaartjies, borgskappe en uitsaairegte, veral in verband met die Duitse span.

Kenteken

Die Duitse Krieketbond se kenteken toon ’n bondsarend in swart op ’n rooi agtergrond, omring deur die belettering Deutscher Cricket Bund.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Duitse Krieketbond GeskiedenisDuitse Krieketbond TaakDuitse Krieketbond KentekenDuitse Krieketbond Sien ookDuitse Krieketbond VerwysingsDuitse Krieketbond Eksterne skakelsDuitse KrieketbondDuitsDuitslandEssenEssen, DuitslandEuropese KrieketraadInternasionale KrieketraadKrieket

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eb3BloedsomloopstelselJada FireNedersettingAnemieHondDieretuinNagapieKraaifonteinWilliams Grand Prix EngineeringKaapstadDoodTaalSkaakLandbouDie Real Housewives van PretoriaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLiefdeLys van Afrikaanse televisiereekseAnglisismeAfkortingSteve BikoTerence CooperPeriodieke tabelKontinentHangbrugNederduitse Gereformeerde KerkRanger 7StuifmeelSeksismePaddaVoortrekkersRekenaarwetenskapBrighton SharbinoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VoedselbewaringAngssteuringLangste woordVulkaanSeksposisieGroenVrye toegangBrandwaterkomBloeddrukKatSowjetunieMorfologie (taalkunde)Gewone breukeDierSkeletOntwerpFonetiekKubieke meterProvinsies van Suid-AfrikaPalmsondagTropiese sikloonMoskouJuan Antonio VillacañasWaterToyota QuantumSwartkwasmuishondApokriewe boekeRekenaarNarsismeLaingsburgvloedVerkleinwoordMotorNoordwesLetterlike en figuurlike taalgebruikKindermishandelingLys van bekende Suid-AfrikanersSpinnekopKewer🡆 More