Draco-Dwergsterrestelsel

Die Draco-dwergsterrestelsel is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Draak (Draco).

Dit is in 1954 deur Albert George Wilson van die Lowell-sterrewag ontdek op fotoplate van die National Geographic Society in Washington D.C. se Palomar-sterrewag-lugopname.

Draco-dwergsterrestelsel
Draco-Dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Draak (Draco)
Tipe E pec
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17h 20m 12,4s
Deklinasie +57º 54' 55"
Skynmagnitude (m) 10,9
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 260 000
Skynbare grootte 35′,5 × 24′,5
Rooiverskuiwing -292 ± 21 km/s
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet; liggaam met die grootste bekende konsentrasie donker materie
Ander name Draco dSph, UGC 10822, PGC 60095, DDO 208
Lugkoördinate
17h 20m 12.4s, +57° 54′ 55″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Eienskappe

Onlangse studies het getoon die stelsel bevat waarskynlik groot hoeveelhede donkermaterie. Dit is die ruimtevoorwerp wat sover bekend die meeste deur donkermaterie beïnvloed word.

Die Draco-dwerg het ’n absolute magnitude van -8,6, maar ’n algehele helderheid van net 2×105 keer dié van die Son. Dit is dus een van die Melkweg se dofste satetelliete. Dit is na raming sowat 260 000 ligjare van die Son af en beslaan ’n gebied van 35′.5 × 24′.5 boogminute.

In 1961 het Walter Baade en Henrietta H. Swope die sterrestelsel bestudeer en meer as 260 veranderlike sterre ontdek, waarvan baie RR Lyrae-sterre is.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Draak (sterrebeeld)MelkwegNational Geographic SocietySterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteEwenaarBrandmondsindroomRuimteSamestellingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTikTokTrekarbeidWeer (meteorologie)BloemfonteinAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlinkerKewerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereIronieMag (sosiale wetenskappe)Afleiding (taalkunde)KangogrotteIndustriële RevolusiePornhubSias ReineckeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lien se lankstaanskoenePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKolonoskopieRobert SobukweTafelbergGrondbesoedelingNasionaal-SosialismeKoerantVerlede tydOnse VaderPastoorChatGPTRenosterNeurenberg-verhoreIngenieursweseAardeKrieketKoperHibernasieElektrisiteitLewerVormBreedtegraadSeksueel oordraagbare infeksieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNasiebouPornografieJodeKersfeesStam (taalkunde)PankreasOntdekking van goud in Suid-AfrikaAkkedisPeriodieke tabelLys van veltoestandeNatuurSuid-Afrikaanse randEendbekdierSeekoeiTsoenamiKunsmatige algemene intelligensieAborsieTrappe van vergelykingGenitale vratTussenwerpselBaljuKoue OorlogMuskietTemperatuurKapitalisme🡆 More