Dong Hoi

Dong Hoi (in Viëtnamees: Đồng Hới) is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh.

Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Nhat Le-rivier geleë, 1 km van die Suid-Chinese See en 500 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is ses kilometer noord van Dong Hoi geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë.

Dong Hoi

Dong Hoi
Kaart Wapen
Dong Hoi
Dong Hoi
Vlag
Dong Hoi
 Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
 Administratiewe gewes Quang Binh
 Koördinate 17°53′N 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050
 Stigting 1835
 Oppervlakte:  
 - Totaal 154,55 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 112 086
 - Bevolkingsdigtheid 727/vk km
 Etniese groepe:  
 - Kinh 100%
 Tydsone SAST / UTC +7
 - Somertyd Geen
 Klimaat Tropiese klimaat
Dong Hoi
Dong Hoi-Lughawe
Dong Hoi
Dong Hoi

Tags:

HanoiLughawe Dong HoiPhong Nha-Ke Bang Nasionale ParkQuang BinhSuid-Chinese SeeViëtnamViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlermuisEreksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaVierkleurPesachKwartêrTolla van der MerweSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989EuropaJodeGroot TrekRugbywêreldbeker 2003LuiperdTrevor NasserVaginale kankerWeeluisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMinervaKleinkolmuskeljaatkatBostonCencio SavelliMuskeljaatkatAardeTsjeggo-SlowakyeAppelblaarMarie PentzJada FireRooms-Katolieke KerkLys van woestyneDermpoliepWelkomNoord-KoreaHemelvaartSeePeter von GommBorsjt2013 Aboe Dhabi Grand PrixSpanjeMenseregtedagUtahW.A. Hofmeyr-prysWhatsAppHemelvaartsdagBeeldspraakHermie HendriksWeegskaal (sterreteken)KijifNazi-DuitslandParysMosselbaaiPalmagtigeLouis Trichardt, LimpopoMiljardMenstruasieOrale seksVlag van die Verenigde KoninkrykOrthopteraN.P. van Wyk LouwOraniaBestuiwingPhilip GlassAkupunktuurVerenigde StateRobbeneilandAntoniemKranskop (koppie)2018 Australiese Grand PrixRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Ou Apostoliese KerkPort SaidMarita NapierSterMeervoudIdioom🡆 More