Diederikkie

Die Diederikkie (Chrysococcyx caprius) is 'n koekoek in die Cuculidae-familie.

Die voël is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël wat in boomvelde, savanne, grasveld en voorstedelike tuine leef. In Engels staan die voël bekend as die Diederik cuckoo of Dideric cuckoo.

Diederikkie
Diederikkie
Roep in suidwes-Kenia opgeneem
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. caprius
Binomiale naam
Chrysococcyx caprius
Boddaert, 1783

Identifikasie

Die voël is 17 tot 20 cm lank en weeg 22 tot 42 gram. Hierdie koekoek is een van die kleiner koekoeke, is blinkgroen met kenmerkende vlerkvlekke, rooi en groen sye met breë dwarsstrepe. Die volwasse voël het 'n groen kaakstreep en wit wenkbroue wat tot voor die oog strek. Die wyfie is valer, met strepe wat tot op die bors strek en die keel is dikwels dofgelerig. Die wyfie kan maklik verwar word met die meitjie-wyfie; eersgenoemde het duideliker maar minder uitgebreide dwarsstrepe, aan die sye en wit kolle op die voorvlerke. Die jong voël het 'n opvallende rooi snawel en kom in groen en rooibruin morfe voor.

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik wewers, vinke en mossies as broeigashere.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteStam (taalkunde)Selfstandige naamwoordSwart nasionalismeBeroerteMoskouKoerantCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTuisbladBuffelPubliekAartappelThomas EdisonDemi Lee MooreWalvisBateKoos du PlessisJodeKlein-KarooLiefdeSteenkool in Suid-AfrikaSkerpioenPiesangTaalDieremishandelingOopbroninhoudGreta ThunbergJudaïsmeKrugerwildtuinLongontstekingMateriaalDie GelofteGeskiedenis (vakgebied)NaaldekokerSjimpanseeInternetSimboolOnbemande vliegtuigMiltHeks van HexrivierAkademiaNasiebouTremHector PietersonOligopolieDiarreeUitwerking van klimaatsveranderingSwartbewussynsbewegingVolstruisJohnny RapidVerenigde KoninkrykBTWKnysnaKersfeesNatuurrampEuropaLimpopo (rivier)MurraysburgLys van kinderspeletjiesAarverkalkingElon MuskPersoonlike voornaamwoordImpakte van toerismeSaartjie BaartmanAustraliëBlack SashOsoonlaagHamburgerAprilNarkoseBosluisbytkoorsRookgewoonteKaapstadse waterkrisis 2015-2018Voorvoegsel🡆 More