Diamant En Die Dief

Diamant en die Dief is 'n Afrikaanse rolprent wat op 28 Junie 1978 in Suid-Afrika vrygestel is.

Die skrywer en regisseur was Jan Scholtz. Akteurs soos Hans Strydom, Sybel Coetzee en Bill Curry vertolk die hoofrolle.

Diamant en die Dief
Regisseur Jan Scholtz
Produksieleier André Scholtz
Draaiboek Jan Scholtz
Met Hans Strydom, Sybel Coetzee, Bill Curry e.a.
Musiek deur Fransua Roos
Kinematografie Paul Marais
Redigeerder Johan Lategan
Ateljee Scholtz Films
Uitgereik 28 Junie 1978
Speeltyd 106 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

Akteurs

Storielyn

Diamant en die Dief is die verhaal van 'n sjarmante swendelaar (Hans Strydom) en sy ontmoeting met 'n pragtige geoloog (Sybel Coetzee), aan wie hy vals diamante probeer verkoop. Sy is egter nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie en hy bevind hom uiteindelik met 'n ongewenste vennoot. Hulle vertrek na Johannesburg waar hulle met behulp van nog 'n groter swendelaar (Bill Curry) hulle swendelstreke voortsit.

Sien ook

Tags:

Diamant En Die Dief GenreDiamant En Die Dief AkteursDiamant En Die Dief StorielynDiamant En Die Dief Sien ookDiamant En Die Dief197828 JunieAfrikaansBill CurryHans Strydom (akteur)Jan ScholtzRolprentSuid-AfrikaSybel Coetzee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieSpinnekopHelpmekaar-kollegeKijifGurbanguly BerdimuhamedowGetalPotchefstroomPous Gregorius XVIRobbeneilandGodsdiensMadison IvyPeter UeberrothLikkewaanLys van Joodse feeste en herdenkings8 AprilKlein-KarooSpanjeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014MiddeleeueGerrie PretoriusDierewelsynGeskiedenis van Suid-AfrikaElandréMenslike seksuele gedragAkira ToriyamaPous Innocentius IIApostoliese GeloofsbelydenisMarkenVerenigde NasiesRussiese Rewolusie (1917)DikdermWes-GhatsOusmane SembèneVermaakBobby Angel1892VerkoueSirkelJoe BidenTafelbergLeeuJagluiperdBolsjewisRob HersovAfrikaanse taalleerZuurbekomRigtersThys die BosveldklongAnglo-BoereoorlogPaasfeesIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Los AngelesOrale seksBrasiliëGeologieBosluisbytkoorsMetaheelalBalletHermie HendriksMillennium-stadionSuikersiekteSannie Uys (skrywer)OraniaAlexander StrachanAfrikaanse TaalbewegingFrankrykAstronoomBernice WestMondBynierBatik AirSponsdierLongontstekingAngssteuring🡆 More