Dhyana

Dhyana (Sanskrit) of jhana (Pali) beteken meditasie in Hindoeïsme, Boeddhisme en Djainisme.

In Boeddhisme is dit ’n reeks geestestoestande wat lei tot die "toestand van perfekte gelykmoedigheid en bewustheid" (upekkhii-sati-piirisuddhl).

Dhyana
’n Bodhisattva sit en mediteer (Afganistan, 2de eeu).

Dit is ook in ander vorme van meditasie, soos joga, opgeneem.

In joga is dhyana die sewende stap op die agtvoudige pad (ashtanga yoga) uit die Jogasoetras van Patandjali. Die ander sewe stappe is: yama, niyama, asana, pranayama, pratyahara, dharana en samadhi.

Verwysings

Bronne

  • Bronkhorst, Johannes (1993), The Two Traditions Of Meditation In Ancient India, Motilal Banarsidass Publ. 
  • Vetter, Tilmann (1988), The Ideas and Meditative Practices of Early Buddhism, BRILL 
  • Dhyana  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki

Tags:

BoeddhismeDjainismeHindoeïsmeMeditasiePaliSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaEierleierAnna Bell PeaksFamilie (verwantskap)Geskiedenis van die BoererepubliekeEkonomie van Suid-AfrikaGravis-aksenttekenKathleen BurkeSeksuele opwekkingNairobiTelegrafieTegnologieAfkappingstekenPeach van PletzenSpinnekopVoornaamwoordJeff DouglasOogproblemeKwosiëntSeksSuid-Afrikaanse WeermagPoësieElandréGlasSeksuele oriëntasieBisAfleiding (taalkunde)Teater van Suid-AfrikaDobbelApartheidDuitse maselsLipblommeSpelerposisies in rugbyGenesis-skeppingsverhaalBoesmanPlantTydbestuurCovid-19-pandemieBoekVersamelnaamLys van hoofstedeRanger 7Onse VaderVoedselkettingHaasKoggelmanderNjalaTransgenderSeksuele stimulasieJohn PankowAfrikaanse taalleerSid JordanNoorweëMaskerRooikatVachelliaBestuiwingPiet van der MerweFTrigeminale neuralgieKijifBelgiëBrandy NorwoodMensEreksieBosluisbytkoorsAnglo-BoereoorlogKatastrofiese beseringsKindersiektesChatGPTOratoriumLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKatSkipStedelike hitte-eilandAlbum🡆 More