Kary Mullis

Kary Banks Mullis (28 Desember 1944 – 7 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse biochemikus.

Hy is bekend vir die uitvinding van polimerase kettingreaksiemetode (PKR) waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1993 verower het.

Kary Mullis
Kary Mullis
Kary Mullis in 2006

Geboortenaam Kary Banks Mullis
Gebore (1944-12-28)28 Desember 1944
Lenoir, Noord-Carolina, Verenigde State
Oorlede 7 Augustus 2019 (op 74)
Newport Beach, Kalifornië
Burgerskap Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Molekulêre biologie
Alma mater Georgia Instituut van Tegnologie (B.Sc., 1966)
Universiteit van Kalifornië, Berkeley (Ph.D., 1972)
Doktorale promotor(s) Lee Wittenauer
Bekend vir die uitvinding van Polimerase kettingreaksiemetode
Toekennings William Allan-toekenning (1990)
Robert Koch-prys (1992)
Nobelprys vir Chemie (1993)
Japan-prys (1993)
Webblad karymullis.com

Die kontroversiële biochemikus het drie keer geskei, het drie kinders, het geniet om branderplank te ry en het in sy jonger dae LSD benut. Hy het ook al ontken dat MIV vigs veroorsaak.

Kyk ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19441993201928 Desember7 AugustusBiochemieNobelprys vir ChemiePolimerase kettingreaksiemetodeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraBysteekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SkoolJeugdagLys van politieke partye in Suid-AfrikaKoerantSirkelDolfynVoortrekkermonumentSinoniemVliegtuigAfrikaanse taalleerPlae van EgipteOnderhandelinge om apartheid te beëindigVerkleurmannetjieSkaapVarkgriepAsiëKarakteriseringWetenskapBreingewasConsolidated B-24 LiberatorMenstruasieGeprosesseerde kosHomofoonHoenderBorsGriekwa-AfrikaansSkildklierBosluisYslandSaartjie BaartmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NagmaalSpringbokBeesProstaatkankerUitwerking van klimaatsveranderingWet op Bantoe-onderwysOlimpiese Somerspele 2024AarverkalkingDokterSelfoonBreinProteïenAntisemitismeNelson MandelaVerkragtingWaterkringloopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOrgasmeWeeluisTrappe van vergelykingOlimpiese SomerspeleSteenkool in Suid-AfrikaNatuurrampOorstromingSwart nasionalismeChris HaniPampoentjiesStaalNieuwoudtvilleWater (molekuul)SeksismeJohannes HahnKoue OorlogMobutu Sese SekoKostuumsKarlien van Jaarsveld23 AprilNamibiëLys van myne in Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaSkarlakenkoorsSeekoeiDuits🡆 More