Demospongiae

Demospongiae of gewone sponse vorm die grootste klas van die stam van sponsdiere (Porifera).

Demospongiae
Demospongiae
Aplysina fistularis, Niphates digitalis, Spiratrella coccinea, en Callyspongia sp.
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Porifera
Klas: Demospongiae
Sollas, 1885
Subklasse

Kenmerke

Hul liggaam bestaan uit kieselnaalde of sponginevesels, of 'n kombinasie van albei, maar nooit uit kalknaalde. Die naalde is meestal 4-stralig, maar nooit 6-stralig. Die liggaamsvorm is baie veranderlik, en loop van vaas- of kussingvorme tot korsvormige plakke. Hierdie sponse kan ruim 1 meter hoog en breed word en is dikwels pragtig gekleurd. Hulle kan dikwels hele onderwatertuine vorm.

Verspreiding en leefgebied

Hierdie sponse kom wêreldwyd voor, sowel in vlak as diep water, op die bodem en andere vaste oppervlakke.

Indeling

Hooper en Van Soest (sien verwysings) gee die volgende indeling van Demospongiae:

  • Subklas Homoscleromorpha
    • Orde Homosclerophorida
  • Subklas Tetractinomorpha
    • Orde Astrophorida
    • Orde Chondrosida
    • Orde Epipolasida
    • Orde Hadromerida
    • Orde Lithistida
    • Orde Orchocladina
    • Orde Spirophorida
    • Orde Tetracladina
    • Orde Tetralithistida
  • Subklas Ceractinomorpha

Indeling volgens

Subklasse:

Galery

Bronne

  • J. N. A. Hooper and R. W. M. van Soest (2002) Class Demospongiae Sollas, 1885. Systema Porifera. A guide to the classification of sponges. New York, Boston, Dordrecht, London, Moscow. Kluwer Academic/Plenum Publishers
  • C. Borchiellini, C. Chombard, M. Manuel, E. Alivon, J. Vacelet, & N. Boury-Esnault (2004). Molecular phylogeny of Demospongiae: implications for classification and scenarios of character evolution. "Molecular phylogeny of Demospongiae: implications for classification and scenarios of character evolution". Mol. Phylogenet. Evol. 32 (3): 823–37. 2004. (3): 823-37 .
  • Barnes, R.S.K. et al (2001). The Invertebrates: A Synthesis. Oxford: Blackwell Science. ISBN 0-632-04761-5
  • David Burnie (2001) - Animals, Dorling Kindersley Limited, London. ISBN 90-18-01564-4 (na die Nederlandss se vertaal deur Jaap Bouwman en Henk J. Nieuwenkamp).

Tags:

Demospongiae KenmerkeDemospongiae Verspreiding en leefgebiedDemospongiae IndelingDemospongiae GaleryDemospongiae BronneDemospongiae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksFamilie (verwantskap)MielieDroomKoolhidraatGoudKaapstadse waterkrisis 2015-2018Tweede VryheidsoorlogAntoniemBloedsomloopstelselProstaatkankerDriedimensioneelDierVoorsetselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBlaarWoordBlack SashSkynprivaatnetwerkSimboolRina HugoWikimedia-stigtingMondPolisieKhoikhoiStikstofTelkomWêreldboekedagSomerBloeddrukLys van kinderspeletjiesGevolge van aardverwarming op oseaneDie GelofteVulvaJakobFiela se kindPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLeenwoordVerkragtingHeupvervangingEngelsEjakulasieSosiale mediaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaElektrolietHolocaustHemelvaartEksponentGeskiedenis van Suid-AfrikaHartSendelingposisieMeeuePlaattektoniekBloedvergiftigingGeldeenheidProvinsies van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogLys van elemente volgens simboolOlimpiese SpeleLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameUnited Democratic FrontLeeuElektrodeLong3D-rolprentHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalConsolidated B-24 LiberatorCalviniaWetenskaplike klassifikasieFotosinteseSamestellingDonderstormVryheidsmanifesHerpes simplex🡆 More