Deinbollia Oblongifolia

Deinbollia oblongifolia is 'n struik of klein boompie in die Sapindaceae familie.

Dit kom voor in kusplantegroei vanaf die Oos-Kaap van Suid-Afrika, deur KwaZulu-Natal tot suidelike Mosambiek en Eswatini. Dit is vernoem na Peter Vogelius Deinboll (1783–1876), 'n Deense botanis en plant versamelaar.

Duineseepbessie
Deinbollia Oblongifolia
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Deinbollia
Spesie:
D. oblongifolia
Binomiale naam
Deinbollia oblongifolia
(E.Mey. ex Arn.) Radlk., (1878)
Sinonieme
  • Rhus oblongifolia E.Mey. ex Arn.
  • Prostea oblongifolia (E.Mey. ex Arn.) C.Presl
  • Sapindus capensis Hochst.
  • Sapindus oblongifolius (E.Mey. ex Arn.) Sond.

Die boom se FSA-nommer is 430.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeelgetalNazi-DuitslandSuider-AfrikaVormVioolOrale seksLangste woordSkoenlapperSeisoenTrappe van vergelykingRekeningkundeLeestekenNeurenberg-verhoreLys van Suid-Afrikaanse skrywersLeeuEerste WêreldoorlogBruto binnelandse produkNasionale lied van Suid-AfrikaWaterkringloopWhatsAppKontinentHemelvaartBalletDialoog in fiksieGriekse teaterEkonomiese sektorChatGPTRuimteVlinderBloedsomloopstelselHibernasieSamestellende afleidingIrma SternSeksposisieGetalVerantwoordelikheidLys van Afrikaanse rolprenteHeks van HexrivierMiddelmisbruikVarkPornografiese subgenresBruin huisslangVleilandNasionalismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogBysteekVisYouTubeKatherine JohnsonHidroulikaVryheidsmanifesVlekvrye staalLewerPlae van EgipteGreen PornoVolhoubaarheidWaterpokkiesKolonoskopieN.P. van Wyk LouwJavaScriptDinosourusKoperVigsAntjie SomersVoortrekkermonumentAdolf HitlerMonopolyTweede WêreldoorlogMeervoudBedryfstelsel (inligtingstegnologie)PornografieNasionale VrouemonumentSkoolWikiGroot-Visrivier🡆 More