Deeltjiehorison

Die deeltjiehorison (ook genoem die kosmologiese horison of die kosmiese lighorison) is die maksimum afstand waarvandaan die lig van deeltjies na die waarnemer toe kon beweeg het tydens die bestaan van die heelal.

Baie soos die horison op aarde verteenwoordig dit die grens tussen die waarneembare en onwaarneembare streke van die heelal, en daarom definieer sy afstand in die huidige epog die grootte van die waarneembare heelal.

Vanweë die uitdying van die heelal is dit nie bloot die ouderdom van die heelal maal die ligsnelheid (sowat 13,8 miljard ligjare) nie, maar eerder die ligsnelheid maal die konforme tyd. Die bestaan, eienskappe en belangrikheid van ’n kosmologiese horison hang af van die spesifieke kosmologiese model.

Verwysings

Skakels

  • Deeltjiehorison  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AardeElementêre deeltjieHeelalLigWaarneembare heelal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeelgetalSirkelKankerDie ontstaan van die dramaBywoordRoemeensJagluiperdKatoenGalblaasAfleiding (taalkunde)VolstruisMiddeloorontstekingLionel PetersonLyfstraf in skoleKoue OorlogSonnetAngina pectorisVolhoubare ontwikkelingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKatjieMotorvoertuigMeervoudKorrupsiePiesangStam (taalkunde)VoortrekkermonumentOm-te-infinitiefkonstruksieHartNasionaal-SosialismeMonopolieIngrid JonkerLys van kinderspeletjiesHadedaTswanaSkaapBeeldspraakMielieKontinentDesmond TutuNeurenberg-verhoreAl-FatihaAnale kankerMisdaadromanMantisSuid-Afrikaanse randHemelvaartsdagDemi Lee MooreTekstielDigtheidRoofvoëlSilwerSendelingposisieErfenisPampoentjiesPlastiekHoofpynBloeddrukLewerLys van elemente volgens simboolGeskiedenis van Afrikaans7de LaanGeweldSeisoenLys van Nederlandse skildersSkoolMaagTropiese sikloonEk is 'n Afrikaan (toespraak)Geskiedenis van kindermishandelingVrouSinkMenslike skeletInternetHoofkarakter🡆 More