David Copperfield

David Copperfield (regte naam David Seth Kotkin; 1956-) is ’n Amerikaanse kulkunstenaar van Joodse afkoms.

Hy is bekend vir sy indrukwekkende toertjies, soos om die Amerikaanse Vryheidstandbeeld en 'n vliegtuig te laat verdwyn, en dwarsdeur die Groot Muur van China te loop. Sy kunstenaarsnaam is heel waarskynlik van Charles Dickens se gelyknamige boek ontleen.

David Copperfield
David Copperfield
Gebore
David Seth Kotkin

16 September 1956
Metuchen, New Jersey
NasionaliteitVerenigde State
BeroepKulkunstenaar
Kinders2

Lewensloop

David Copperfield 
Copperfield in 2007

David Seth Kotkin is op 16 September 1956 in Metuchen in New Jersey gebore. Hy begin op 12 met toertjies en gee reeds op 16 klas in die kulkunste aan die Universiteit van New York.

In 1981 het hy homself onder andere in die helfte deur gesaag. In 1982 was hy deel van Project Magic, 'n rehabilitasieprogram wat gestremde kinders gehelp het.

Die tydskrif Forbes het hom as die kommersieel suksesvolste kulkunstenaar in die geskiedenis beskryf. Met 'n geraamde inkomste van 57 miljoen dollar in 2003, het hy 'n 10de plek op die lys van hoogste besoldigde bekendes ter wêreld beklee.

Hy het al 11 Guinness World Records opgestel en 'n totaal van 21 Emmy-pryse gewen. Hy is ook met 'n ster op die Hollywood Walk of Fame vereer. Die Franse regering het hom tot ridder geslaan en die Biblioteek van die V.S.A. Kongres het hom 'n "lewende legende" genoem.

Copperfield het 'n jarelang verhouding met die topmodel Claudia Schiffer gehad en het twee kinders.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaanseCharles DickensGroot Muur van ChinaKulkunstenaarVliegtuigVryheidstandbeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Appel (sanger)BoerkaDroomEkotoerismeChris BlignautMaatskaplike verantwoordelikheidVoorvoegselToerismeVoornaamwoordLys van Afrika-landeKarakteriseringHipoteseMondBywoordGeelsugBeesvleisSigaretAkroniemWoestynYouTubeGoogleElandréNederlandAfkortingRenosterMoskouWebblaaierInligtingDurbanEpilepsieInstagramSpinnekopDepressie (gemoedstoestand)GesondheidLiesbreukKatjieEuropese verkenning van Suid-AfrikaImpakte van toerisme2001LondenTandbederfRina HugoKlem-in-die-kaakMynie GrovéVigsIllse RoosMuishondVerkleinwoordSlag van Cuito CuanavalePornografiese subgenresMenslike penisgrootteTsoenamiManslagVeelrassige pornografieSkildklierEllipstekenHadjKaapstadKoolstofSoweto-opstandWaarheid-en-versoeningskommissieAngssteuringRichard GaddAnrich HerbstGreen PornoBoeddhismeFaktuurAfrikaPenisGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMacintosh🡆 More