Columbiarivier

Die Columbiarivier (Engels: Columbia River) is 'n groot suidwes-vloeiende rivier in Kanada en die Verenigde State.

Die Columbiarivier het 'n lengte van 2 000 km en is die waterrykste rivier in Noord-Amerika, wat in die Stille Oseaan uitmond, asook die langste rivier in die Pasifiese Noordweste van Noord-Amerika. Die rivier is genoem na die Amerikaanse kaptein Robert Gray se skip Columbia Rediviva, wie die rivier op 11 Mei 1792 as eerste Europese bevaar het.

Columbiarivier
Die Columbiarivier naby Revelstoke, Kanada.
Die Columbiarivier naby Revelstoke, Kanada.
Die Columbiarivier naby Revelstoke, Kanada.
Columbiarivier

Die stroomgebied van die Columbiarivier.

Oorsprong Columbiameer, Brits-Columbië (Kanada)
Monding Oregon en Washington, Verenigde State
Stille Oseaan
Stroomgebied Brits-Columbië (Kanada) asook Oregon en Washington (Verenigde State)
Lengte 2 000 km (1 243 myl)
Oorspronghoogte 820 m (2 690 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 7 500 m³/s (265 000 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 668 000 km² (258 000 myl²)
Kaart van die Columbiarivier-bekken in Noord-Amerika.
Kaart van die Columbiarivier-bekken in Noord-Amerika.
Columbiarivier
Satellietbeeld van die Columbiarivier

Die Columbiarivier ontspring in die Columbiameer in die Kanadese provinsie Brits-Columbië en vloei in suidwestelike rigting, waar dit die Amerikaans-Kanadese grens kruis en deur die stede Portland en Vancouver loop. Op die laaste 480 km vorm die Columbiarivier die grens tussen die Amerikaanse deelstate Oregon en Washington. Die rivier se bekken streek oor sowat 668 000 km², waarvan sowat 15% in Kanada geleë is. Die langste sytak van die Columbiarivier is die Snakerivier.

Verwysings

Tags:

11 Mei1792EngelsEuropaKanadaNoord-AmerikaStille OseaanVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKaapstadSkaakInligtingMaanOseaanJeuksiekteSelfstandige naamwoordYslandAborsie in Suid-AfrikaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSwart menseVerkragtingVlinderBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BronsWapen van Suid-AfrikaKatjieE-posEksponentKinderregteGoudPretoriaWoordsoortBorsteFamilie (verwantskap)DramaTopsy SmithWikimedia-stigtingFinale OplossingDiskriminasieGeldCarike KeuzenkampKerrieKolitisChromatografieAtriale fibrillasieMurunwa MakwarelaPreseminale vloeistofVoortrekkersWitrenosterRoofvoëlSwawelVingerseksGeslagsgelykheidBernice WestTafelbergWaterpokkiesHadedaRymFranse RewolusieShakaSeksposisieBysteekVenda (taal)Verenigde State van AmerikaDikdermNarsismeAfleiding (taalkunde)Dialoog in fiksieOudtshoornKongo-krisisStudievaardighedeHolocaustKindermishandelingVolstruisKunstenaarLys van slangeNatriumsulfietVaalrivierAkuutRefleksieVolhoubaarheidBrongitisTafelsout🡆 More