Argentinië Coloradorivier

Die Coloradorivier (Spaans: Río Colorado) is 'n rivier in die suide van Argentinië.

Die rivier ontspring aan die oostekant van die Andesgebergte en neem 'n suidelike koers na die Atlantiese Oseaan, waar dit deur verskillende kanale in die Uniondelta uitmond. Die rivier het 'n totale lengte van 1 000 km.

Colorado
Die Casa de Piedra-dam in die Colorado
Die Casa de Piedra-dam in die Colorado
Die Casa de Piedra-dam in die Colorado
Argentinië Coloradorivier
Die stroomgebied van die Colorado
Stroomgebied Argentinië
Oorsprong Andes
Monding Atlantiese Oseaan
Lengte 1 000 km
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Colorado op 'n kaart (Argentinië)
Colorado
Colorado
Oorsprong van die Colorado
Koördinate: 36°09′02″S 70°23′47″W / 36.15056°S 70.39639°W / -36.15056; -70.39639 70°23′47″W / 36.15056°S 70.39639°W / -36.15056; -70.39639

Die rivier vorm die politieke grens tussen die Argentynse provinsies Neuquén en Mendoza, asook tussen Rio Negro en La Pampa. Die mensgemaakte dam, 'Embalse Casa de Piedra', reguleer die watervlak en word gebruik om hidroëlektrisiteit vir die streek op te wek.

Tags:

AndesArgentiniëAtlantiese OseaanRivierSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAardbewingSpelerposisies in rugbyKoperYouTubeOntbossingJode in Suid-AfrikaSendelingposisieVolhoubaarheidSelfoonStruktuur van die AardeBywoordKameelperdDeon GrootSiya KolisiNierversakingToerismeAfrikaanse WikipediaDieremishandelingMikro-ekonomieSpreeuResensieShakaRenosterGrondwetLys van Suid-Afrikaanse musikanteVoorvoegselEerste WêreldoorlogTikTokTropiese sikloonOseanografieTussenwerpselRobert SobukweGeografie van Suid-AfrikaSkaakWiki CommonsMonumentMadison IvyNelson MandelaVulkanismeDirekte en Indirekte redeDie Stem van Suid-AfrikaBetonSpeelkaartAbstraksie (rekenaarwetenskap)AkademiaGenitale vratLionel MessiGraaff-ReinetEugenetikaMobutu Sese SekoTandbederfLikkewaanBynierPubliekBreedtegraadKinderregteRugbyLeierskapKankerNarkoseSelfieHaasAustraliëMurraysburgNamibiëPersentasieIntensiewe vormBuffelDwelmmiddelRekeningkundeChromatografieKarakteriseringNeurenberg-verhoreRenaissanceUniversele Verklaring van MenseregteAntisemitismeVulvaRooms-Katolieke Kerk🡆 More