Club Brugge Kv

Club Brugge is 'n Belgiese sokkerklub in Brugge, wat in die Eerste klasse speel.

Die span se tuisveld is die Jan Breydelstadion, wat met 'n kapasiteit van 29 000 sitplekke die tweede grootste stadion van België is. Hulle deel die stadion met Cercle Brugge, wat hulle plaaslike mededinger is. Die derby tussen beide spanne staan as die Brugse derby bekend.

Club Brugge
Volle naam Club Brugge Koninklijke Voetbalvereniging
Stigting 13 November 1891
Tuisveld Jan Breydelstadion, Brugge
Kapasiteit 29 000
Voorsitter Vlag van België Bart Verhaeghe
Afrigter Vlag van België Michel Preud'homme
Liga Eerste klasse
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Club Brugge Kv
Die Jan Breydelstadion

Club het 13 keer die nasionale titel gewen en was die enige Belgiese span ooit om in die eindstryd om die Europa Beker te speel (waar hulle geklop met Liverpool FC geëindig het). Hoewel RSC Anderlecht meer pryse gewen het, is Club tog die gewildste span in België.

Erelys

  • Kampioen van België (18)
    1919/20, 1972/73, 1975/76, 1976/77, 1977/78, 1979/80, 1987/88, 1989/90, 1991/92, 1995/96, 1997/98, 2002/03, 2004/05, 2015/16, 2017/18, 2019/2020, 2020/21, 2021/22
    (naaswenner (23): 1898/99, 1899/1900, 1905/06, 1909/10, 1910/11, 1966/67, 1967/68, 1969/70, 1970/71, 1971/72, 1984/85, 1985/86, 1993/94, 1996/97, 1998/99, 1999/2000, 2000/01, 2001/02, 2003/04, 2011/12, 2014/15, 2016/17, 2018/19
  • Beker van België (11)
    1968, 1970, 1977, 1986, 1991, 1995, 1996, 2002, 2004, 2007, 2015
    (naaswenner (7): 1914, 1979, 1983, 1994, 1998, 2005, 2016)
  • Belgiese Supercup (15)
    1980, 1986, 1988, 1990, 1991, 1992, 1994, 1996, 1998, 2002, 2003, 2004, 2005, 2016, 2018
    (naaswenner (2): 1995, 2007)
  • Champions League
    (naaswenner (1): 1978)
  • UEFA-Beker
    (naaswenner (1): 1976)

Beroemde sokkerspelers

  • Club Brugge Kv  Elrio van Heerden
  • Club Brugge Kv  Georges Leekens
  • Club Brugge Kv  Rob Rensenbrink
  • Club Brugge Kv  Franky van der Elst
  • Club Brugge Kv  René Vandereycken
  • Club Brugge Kv  Jan Ceulemans
  • Club Brugge Kv  Timmy Simons
  • Club Brugge Kv  Mathew Ryan

Tags:

BelgiëBruggeCercle BruggeDerby (sport)Eerste klasse (sokker België)Sokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandCSSAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDeon MeyerKarlien van JaarsveldWaterApostelAfrikaanse taalleerEkonomieMynbouMiddeloorontstekingWetenskaplike klassifikasieKomeetSonsverduisteringMesopotamiëKoorsLys van slangeSkaakNamibiëPornhubRekenaarwetenskapPoësieHartaanvalByvoeglike naamwoordIslamSpaanse trappeNumeriese en meetkundige patroneVolkekundePuberteitRooilipslangHemelvaartLKasteel die Goeie HoopHeupSarah Rose KarrTuberkuloseYouTubeWindkragNasiebouVersamelnaamOu Apostoliese KerkChris BlignautEuropese UnieRoemeensSwaziRooibokMarie PentzKankerAkkedisBloedsomloopstelselDawidNagapieLourierblaarMenseregteHeuningbierEnsiemVerslankingSuid-SothoBloedvergiftigingJohn AdamsWiskundige terminologiePosseëlJo BlackAfrikaanse WikipediaJapanKarin HougaardFra AngelicoPerdBrongitisKarooDie BylFredi NestVerenigde State van AmerikaKoeksisterMobutu Sese SekoKongo-krisis🡆 More