Cercle Brugge is 'n Belgiese sokkerklub in die stad Brugge.
Volledige naam | Cercle Brugge KSV |
Bynaam | |
Opgerig | 1899 |
Stadion | Jan Breydelstadion |
Kapasiteit | 29.042 |
Voorsitter | Paul Vanhaecke |
Afrigter | Lorenzo Staelens |
Kompetisie | Eerste klasse |
Cercle brugge is in 1899 gestig as Cercle Sportif Brugeois. Die klub is herdoop na Royal Cercle Sportif Brugeois in 1924, na Koninklijke Sportvereniging Cercle Brugge in 1968 en Cercle Brugge Koninklijke Sportvereniging in 1997. Die klub het sy grootste prestasies behaal toe hulle die kampioenskap van België in 1910/11, 1926/27, 1929/30 en die beker van België in 1913, 1986, 1996 gewen het.
Cercle Brugge ding sterk mee teen die ander klub in Brugge: Club Brugge. Die Brugse derby word tussen De ploeg van 't stad (met ondersteuner uit Brugge) en De Club (met ondersteuners van buite Brugge, die boere) uitgespook.
Belgisch landskampioenskap (3)
Beker van België (3)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Cercle Brugge, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.