Chromatied

’n Chromatied is een kopie van ’n gedupliseerde chromosoom.

Dit is gewoonlik by die sentromeer aan die ander kopie geheg.

Chromatied
’n Diagram van die gerepliseerde en verdigte chromosoom van ’n eukarioot. 1. Chromatied. 2. Sentromeer. 3. Kort arm. 4. Lang arm.

Voor replisering bestaan een chromosoom uit een DNS-molekule. Ná die S-fase van die interfase bestaan elke chromosoom uit twee DNS-dubbelspiraalmolekules (DNS-replisering vermeerder dus die hoeveelheid DNS, maar nie die getal chromosome nie). Die twee identiese kopieë – wat elk die helfte van die gerepliseerde chromosoom uitmaak – word chromatiede genoem. Hierdie chromatiede skei eindelik in die lengte om individuele chromosome te word tydens die latere fases van seldeling.

Hulle is gewoonlik geneties identies, of homosigoties, maar kan effense verskille hê vanweë mutasies; dan is hulle heterosigoties.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChromosoomSentromeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekatOligopolieGoudMieliestronkSoortnaamAlfabetSmolenskHerpes simplexSendelingposisieLabia (geslagsdele)Fort BeaufortDemokrasieGewone tarentaalPaasfeesSportDigvormVerkleinwoordKeelseerMaselsMasjienAkuutKaapstadse waterkrisis 2015-2018Pad na jou hartDurbanMangelRatelEienaamSinoniemSomerWaarheid-en-versoeningskommissieJuan Antonio VillacañasVoorvoegselLys van slangeBloukraanvoëlSterBeëdigde verklaringSeksuele stimulasieLatynChirurgieChemiese reaksieAkroniemSebraByeboerderyKappie (skryfteken)MaagKrimpvarkieSikloonIdioomAl-Masdjid an-Nabawi2024 Formule Een-seisoenAParlement van Suid-AfrikaBorskankerTien GebooieSeksueel oordraagbare infeksieCarike KeuzenkampEendbekdierRacheltjie de BeerEpilepsieWolmaransstadMensLugbesoedelingFietsDistrik SesNaboomMangaanHerfsErfenisWiskundige terminologiePaulus van TarsusKriekRoesMenseregteNaeltjie🡆 More