Chris Pratt: Amerikaanse akteur

Chris Pratt (gebore te Virginia, Minnesota, op 21 Junie 1979) is 'n Amerikaanse akteur.

Hy is bekend vir sy rol as Bright Abbott in meer as tagtig episodes van die TV-reeks Everwood (2002-06), asook sy rolle in films soos Wanted (2008) en Bride Wars (2009).

Chris Pratt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Michael Pratt
Geboorte 21 Junie 1979
Virginia, Minnesota (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur

Pratt is op 21 Junie 1979 in Virginia, Minnesota gebore en groei in Lake Stevens, Washington op. Hy trou op 9 Julie 2009 met aktrise Anna Faris. Hulle het een seun, Jack Pratt.

Filmografie

Chris Pratt: Amerikaanse akteur 
Pratt in 2003
  • Jurassic World (2015)
  • Guardians of the Galaxy (2014)
  • The Lego Movie (2014, stem)
  • What's Your Number? (2011)
  • Moneyball (2011)
  • Jennifer's Body (2009)
  • Deep in the Valley (2009)
  • Bride Wars (2009)
  • Wanted (2008)
  • Wieners (2008)
  • Walk the Talk (2007)
  • Strangers with Candy (2005)
  • The Extreme Team (2003)
  • Cursed Part 3 (2000)

TV-reekse

  • Parks and Recreation - Andy Dwyer (sedert April 2009)
  • The O.C. - Ché (2006-2007, nege episodes)
  • Everwood - Bright Abbott (2002-2006, 89 episodes

Verwysings

Tags:

197921 JunieAmerikaMinnesota

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KuberkrakerSweedsWet op Afsonderlike GerieweKragopwekkingKweekhuisgasVrystaatVrye FranseVergelykings (taalkunde)Pussy RiotPeriodieke tabelLewerKlankverskynselsFrederik Willem de KlerkPalestyneDaggaGriepPerdSeekatGodsdiensGeestesteuringKarakteriseringKrokodilKortverhaalKolonisasieTekstielSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkonomiese sektorLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMiltTsoenamiLenteGeslagsgelykheidHutsmerkArabies-Israeliese konflikRassisme in AfrikaPinksterSamestellingPiesangSeksuele opwekkingMantisKatoenMonopolieGlobaliseringMensWaterstofJode in Suid-AfrikaHoofkarakterDoziVarkgriepWaarheid-en-versoeningskommissieUpingtonTierAfrikaanse WikipediaNarsismeHemelvaartsdagRina HugoXenofobieSeksKinderregteLieweheersbesieBerilliumThys die BosveldklongGroenNetbalMaatskaplike verantwoordelikheidDiarreeRugbyKolitisKasterolieGeografie van Suid-AfrikaJo BlackCholeraBreinvliesontstekingOorstromingDistillasieGeskiedenis van Afrikaans🡆 More