Likeur Chartreuse

Chartreuse is 'n likeur wat vernoem is na die kartuiserklooster in die Franse Alpe en geproduseer word deur die Kartuisers van die Grande Chartreuse, wat in die omgewing van Grenoble geleë is.

Dit is beskikbaar in geel en groen weergawes, wat verskil wat die smaak en die alkoholiese inhoud daarvan betref. Die drank word gemaak van 130 verskillende plante, (Alpe)kruie en speserye. Alle likeure bevat dieselfde 130 kruie, maar verskillende weergawes word gemaak, wat onderskei word deur verouderingswyse en -duur, smaak, alkoholiese inhoud, en die verhoudings van die verskillende kruie. Die basis van die likeur is die "elixer", wat steeds gemaak word volgens 'n komplekse resep uit 1605. Die woord "Elixir" is afkomstig van Arabies en beteken "die steen van die filosoof". Chartreuse-likeurs is van die mees komplekse produkte in die drankbedryf.

Likeur Chartreuse
Chartreuse
Likeur Chartreuse
Schapps
Likeur Chartreuse
Elixir Végétal de la Grande-Chartreuse

Daar is 'n paar variëteite, waarvan die rypwording ongeveer 4 tot 12 jaar duur:

  • Geel (40%)
  • Geel (42%) v.e.p. (viellissement exceptionellement prolongee)
  • Groen (55%)
  • Groen (54%) v.e.p.
  • Liqueur du 9° Centenaire (47%)
  • Chartreuse 1605 (56%)
  • Elixir Végétal de la Grande-Chartreuse (71%)

Invloed op kleur

Chartreuse verleen sy naam aan die kleur chartreuse, wat die eerste keer in 1884 gebruik is met verwysing na kleur.

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

AlpeArabiesGrenobleKartuisersLikeur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FireflyBritse RykGoogleChatGPTLeenwoordRuslandTheuns JordaanIsraelLandbou in Suid-AfrikaNarsismeKapibaraHepatitis BWaarheid-en-versoeningskommissieKommunikasieVerenigde KoninkrykStikstofKaartLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringJudaïsmeSirkelBelastingKarlien van JaarsveldWerkloosheidKatastrofiese beseringsKwaggaAngina pectorisLys van Afrikaanse rolprenteHigiëneOlifantEb3OnderwysHeilige geskrifteGroenApartheidGeskiedenis van erotiese afbeeldingsStereotipeSeeAfrikaansVigsMusieksimboleLys van Griekse mitologiese figureEb-3 visaDie Real Housewives van die WynlandeDawidSeksLys van bekende Suid-AfrikanersIslamitiese kalenderSeksuele penetrasieNewstead AbbeyCKunsmatige intelligensieSuikersiekteNaaktheidNadia HilkerWortelSemenRehoboth-bastersJakobAmerikaanse voetbalFormule EenKatBeroerteMicrosoft OfficeHentaiNoorweëBreinVisProvinsies van Suid-AfrikaKubieke meterLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsBrighton SharbinoSportJagluiperdKarpaletonnelsindroomPaulus van TarsusRalph GravesEstlandMielie🡆 More