Charlies Makes The Cook

Charlie Makes The Cook was 'n Britse vrouegroep aan die einde van die 1980's wat uit drie lede bestaan het.

Hul enigste sukses was die snit Boys and girls wat in 1987 vrygestel is, en wat die 8ste posisie op die Franse Top-50 behaal het. 'n Meegaande musiekvideo is ook gerealiseer.

In 1988 stel hulle hul tweede grammofoonplaat onder die titel Good day for love vry, wat egter nie dieselfde sukses as hul eerste album behaal nie.

Hulle wend nog 'n poging aan in 1989, met die vrystelling van 'n derde en finale plaat, getiteld A. B. C., wat 'n mislukking was.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FrankrykVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandKoppeltekenSkilpadApostoliese GeloofsendingKoekie (rekenaarwetenskap)BloutongsiekteAnette EngelbrechtTasché BurgerWynand du ToitSenuweestelselLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeBruin huisslangDiepfopSitrusAfrikaansVerenigde State van AmerikaTunisiëPadtekens in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerSewendedagadventismeMenslike penisgrootteAnale seksEersterivier (rivier)US AirwaysSuikerbekkiesOorkruipersLys van bekende Suid-AfrikanersBootSeksuele opwekking.npBloedgroepJesus van NasaretAfkortingTrappe van vergelykingTheuns JordaanAfrikaanse TaalmonumentMiltLord’sFord FiestaSpelerposisies in rugbyElsabé DaneelAnglisismeByvoeglike naamwoordFilosofieDiarreeBreinvliesontstekingPersoonlikheidWolkGotenburgJohn AdamsNetflixPankreasPornografiese akteurDiepaartromboseLiesbreukDroogteVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameFrederik Willem de KlerkRoekelose DadeAdam TasGawes van die Heilige GeesOos-Kaap22 NovemberWit-RuslandCourseraRoemeensOogproblemeOlifantsoorBloemfonteinMotorregistrasienommerplate van Suid-Afrika2023Pornografiese subgenresBreingewasKomeetParasetamol🡆 More