Bosdoringklipels

Die bosdoringklipels of bokdrol (Canthium inerme) is 'n algemene, klein tot middelgroot boom wat voorkom vanaf Kaapstad tot in die Lebomboberge van Mpumalanga en Eswatini.

Dit is ook inheems in Mosambiek en Zimbabwe. Die boom groei in kusstruikbos en woude.

Bosdoringklipels
Bosdoringklipels
'n Bosdoringklipels in Kaapstad.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Ixoroideae
Tribus:
Vanguerieae
Genus:
Spesie:
C. inerme
Binomiale naam
Canthium inerme
(L.f.) Kuntze, (1898)
Sinonieme
  • Plectronia swynnertonii (S.Moore) Eyles
  • Canthium swynnertonii S.Moore
  • Canthium thunbergianum Cham. & Schltdl.
  • Lycioserissa capensis (Thunb.) Roem. & Schult.
  • Lycium inerme L.f.
  • Serissa capensis Thunb.

In woude waar die noodsaak bestaan om opwaarts te groei om die sonlig te bereik, kan hierdie boom tot 14 m hoog word, maar dit is gewoonlik tussen 3 en 7 m. Dit kan verskeie stamme hê. 'n Jong stam is glad en liggrys van kleur, later kan dit growwer en donkerder word. Die takke vorm teenoorgestelde pare wat regte hoeke met mekaar maak. Die takke dra dikwels stewige dorings wat 7 –8 cm lank kan word. Die blare is glansend, liggroen en haarloos, hulle het 'n sagte, leeragtige tekstuur. Die blare is dof aan die onderkant. Hulle is teenoorgesteld geplaas en het 'n elliptiese vorm en is 2,5-10,0 x 1-4,5 cm groot. Dit kry roomkleurige tot geelgroen blommetjies in digte okselstandige trosse tot 3 cm in deursnee.

Bosdoringklipels
Canthium coromandelicum in Indië.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Bosdoringklipels Sien ookBosdoringklipels VerwysingsBosdoringklipels BronneBosdoringklipels Eksterne skakelsBosdoringklipels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeBreinkaartSlag van Cuito CuanavaleHemelvaartsdagTennisGqeberhaSeilvaartPlae van EgipteDawidDiarreeSosiale mediaBTWVeerWayde van NiekerkNelson MandelaNag van die lang messeElandréBynierAndrew DavisGeslagsgelykheidHeidelberg, GautengKlerePablo PicassoKolorektale kankerPriemgetalShakaAdolf HitlerKerngeneeskundeBosbokPlastiekWaterJan-Willem BreureSamestellingSirkusNederlandsGalileo GalileiIndustriële RevolusieVioolWeer (meteorologie)SikloonKrimpvarkieIngrid JonkerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBorskankerAvbobRefentse MorakeChroniese siekteMorfeemVeelvoudige sin16 NovemberPretoriaIdioomWêreldboekedagMusiekFiela se kindKrapCovid-19-pandemieVersamelnaamMensHoofletterLeierSkaakGevolge van aardverwarming op oseane3D-rolprentWikimedia-stigtingMiltWaterbesoedelingLübeckKolitisAfrikanersSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van Afrikaanse rolprente23 AprilBerghaanEerste Wêreldoorlog🡆 More