Canon Eos 750D

Die Canon EOS 750D, ook bekend as die Rebel T6i in die Amerikas en die Kiss X8i in Japan, is 'n 24.2 megapieksel intree-middelvlak digitale enkellensreflekskamera bekend gestel deur Canon op 6 Februarie 2015.

As deel van die Canon EOS driesyfer/Rebel lyn, is dit die opvolger van die EOS 700D.

Canon EOS 750D
Canon Eos 750D
Tipe Digitale enkellensreflekskamera
Sensorsoort CMOS
Sensorgrootte 22.3 × 14.9 mm (APS-C formaat)
Stoormedium SD-kaart/SDHC/SDXC (UHS-I bus ondersteun)
Beeldverwerker DIGIC 6
Resolusie 6000 × 4000 pieksels (3.71 μm piekselgrootte) (24.2 effektiewe megapieksels)
Lens Omruilbare EF-lens, EF-S lens
Flits E-TTL II ingeboude outomatiese opwip / ekstern
Sluiter Elektroniese fokusvlak
Sluiterspektrum 1/4000 tot 30 sek en gloeilamp, 1/200 s X-sync
Meting Volle lensopening TTL, 63-sone iFCL SPC met 7560 pixels RGB + IR-sensor
Beligtingsmodusse Scene Intelligent Auto, Creative Auto, Portret, Landskap (Daglig, Skadu, Bewolk, Sonsondergang, Bestek), Naby, Sport, Nagportret, HDR agterligbeheer, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Handbelig, Movie
Metermodusse Evaluerend, Plek, Gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 19 kruistipe AF-punte
Fokusmodusse Enkelskoot, AI Servo, Lewendige voorskou (FlexiZone - Multi, FlexiZone - Single, Face Detection), Movie Servo
Deurlopende skiet 5.0 raampies/s, vir 180 JPEG of 7 RAW raampies
Beeldsoeker Oogvlak pentaspieël 95% dekking, 0.82x vergroting, en elektroniese lewendige voorskou
Spoedspektrum 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600)
Flitsgroepering Ja
Witbalans Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, & handvoorkies
Witbalans-
groepering
± 3 stoppe vir 3 raampies
LCD-skerm 3.0" (7.7 cm) Clear View II kleur TFT LCD-raakskerm met 1 040 000 kolletjie-resolusie
Battery LP-E8 Li-ioon herlaaibaar (1040 mAh)
Opsionele batterypakke BG-E18 batterygreep, vir gebruik met een LP-E17 battery of twee LP-E17 batterye
Massa 510 g (slegs kas)
Datum 6 Februarie 2015
Oorsprong Japan

Canon Eos 750D

Die 750D is saam met die EOS 760/EOS Rebel T6s/EOS 8000D aangekondig. Dit bevat dieselfde sensor en byna dieselfde funksiestel. Een van die belangrikste verskille is dat die 760D 'n bykomende skouervertoon het, soortgelyk aan die EOS 70D.

Funksies

  • 24.2 effektiewe megapieksel APS-C CMOS sensor
  • 19-punt AF, almal kruistipe op f/5.6. Die sentrumpunt is 'n hoë presisie, dubbelkruistipe op f/2.8 of vinniger
  • DIGIC 6 beeldverwerker met 14-bitverwerking
  • Hibriede CMOS AF III
  • ISO 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600)
  • 95% soekraamdekking met 0.82 x vergroting
  • 1080p vol-HD video-opname by 24p, 25p (25 Hz) en 30p (29.97 Hz) met valraam tydsberekening
  • 720p HD video-opname by 60p (59.94 Hz) en 50p (50 Hz)
  • 480p ED video-opname by 30p en 25p
  • 5.0 rame per sekonde deurlopende skiet
  • 3.0" (7.7 cm) vari-hoek Duidelike beeld II touchscreen LCD met 1,040,000 kolletjies resolusie.
  • 3.5 mm mikrofoonsok vir eksterne mikrofoon of opnemers
  • Wi-Fi + NFC konnektiwiteit
  • "Anti-flikker" (bekendgestel op die EOS 7D Mk II) – die kamera kan ingestel word om outomaties die oomblik van blootstelling te vetraag om te vergoed vir flikkerende elektriese beligting

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

CanonCanon EOSCanon EOS 700DEnkellensreflekskameraMegapieksel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelslangMonopolieOu Apostoliese KerkTandbederfRooibloedselEnsiklopedieIndustriële RevolusieLandbouGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMigrasie van diereBesnydenisSuid-AfrikaKrieketSjimpanseeWillie JoubertRooms-Katolieke KerkStadJapanVoornaamwoordSeksueel oordraagbare infeksieViëtnamKalsiumAntieke EgipteTremRina HugoKamoefleringMynbouRekeningkundeVoedselkettingToestand van materieAbstraksie (rekenaarwetenskap)KommunismeInflasieInfeksieWaarheid-en-versoeningskommissieBynierBuffelLys van NG gemeentesNeurenberg-verhoreBesproeiingHartaanvalKunsWieg van die MensdomMieliestronkSikloonVeerBreinvliesontstekingGeldWerkwoordJagluiperdOrtopedieKongo-krisisNiemetaalMIVRosa ParksConsolidated B-24 LiberatorTegnologieFluoorSelfbeeldKaapstadLys van Afrikaanse rolprenteDaggaVioolBerilliumSonnestelselAvbobOnderhandelinge om apartheid te beëindigNatuurrampAsemhalingPlae van EgipteNieuwoudtvilleRuimteAntoniemDubbelpuntHondImpakte van toerismeHematurieGedigNarsisme🡆 More