Cannes-Rolprentfees 1974

Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9-24 Mei 1974 in Cannes, Frankryk, gehou.

Die Palme d'Or is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola.

 Cannes-Rolprentfees 1974 Cannes-rolprentfees 1974 

Datum 9-24 Mei 1974
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  26 in kompetisie
14 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Amarcord
Afsluitingsfliek  S*P*Y*S
Palme d'Or  The Conversation

Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Kershner. Die Franse rolprentmaker en skrywer René Clair was die president van die jurie.

Pryse

Cannes-Rolprentfees 1974 
Francis Ford Coppola, wenner van die Palme d'Or.
Cannes-Rolprentfees 1974 
Jack Nicholson, beste akteur.

Van die mense en prente wat in 1974 pryse ontvang het, is:

  • Palme d'Or: The Conversation deur Francis Ford Coppola
  • Spesiale jurieprys: Arabian Nights (Il fiore delle Mille e una notte) deur Pier Paolo Pasolini
  • Beste draaiboek: Hal Barwood, Matthew Robbins en Steven Spielberg vir The Sugarland Express
  • Beste akteur: Jack Nicholson vir The Last Detail en Charles Boyer vir Stavisky
  • Beste aktrise: Marie-José Nat vir Violins at the Ball (Les violons du bal)

Kortprente

  • Palme d'Or: Ostrov deur Fyodor Khitruk
  • Jurieprys: Hunger deur Peter Foldes

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

197424 Mei9 MeiCannesFrancis Ford CoppolaFrankrykPalme d'Or

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DierDoopSewe doodsondesMalariaLieweheersbesieVolhoubaarheidOrale seksVlag van Suid-AfrikaLOorKoringMaatskappyVarkAnilingusMierleeuSomerKunselementeCleopatra VIISonnestelselLikkewaanBalletEierstokOsoonuitputtingConsolidated B-24 LiberatorVarkgriepBernice WestBreyten BreytenbachAgtergrond (narratief)SamestellingWatersuiweringLys van bekende Suid-AfrikanersInternet van DingeNederduitsch Hervormde KerkResensieKaliumIronieNuwe TestamentWet op NaturellengrondAntieke EgipteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJaco JacobsPikkewynChemiese verbindingDwelmmiddelRuan PienaarErfenisPoesVierde Industriële RevolusieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSlawernySteve HofmeyrEreksieNarsismeBreinkaartDigvormBeesvleisAtoomGeweldAluminiumKwaZuluDramaHolocaustVrouNederlandsSimmetrieNasiebouEben EtzebethGrondsoorteSuid-Afrikaanse randWinnie Madikizela-MandelaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaWinterHeupAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeld🡆 More