Breëstert-Bergbaber

Die breëstert-bergbaber (Amphilius laticaudatus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Buzirivierstelsel in Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.

Breëstert-bergbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Günther, 1864
Spesie:
A. laticaudatus
Binomiale naam
Amphilius laticaudatus

Voorkoms

Die vis is dofbruin en romerig wit aan die onderkant op die pens en onder die kop. Die vis word tot 51 mm lank. Die pektorale- en stertvinne is wyd en lyk amper soos 'n vlerk terwyl die stertvin gevurk is. Die kop is plat met klein oë en daar is drie pare baarde om die mond.

Habitat

Die vis leef in vlak, vinnigvloeiende water oor rotse en klippe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel


Tags:

Breëstert-Bergbaber VoorkomsBreëstert-Bergbaber HabitatBreëstert-Bergbaber Sien ookBreëstert-Bergbaber BronBreëstert-Bergbaber Eksterne skakelBreëstert-Bergbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperPad na jou hartPirow BekkerByWeer (meteorologie)Willie JoubertInligtingOranjerivierBruce FordyceCurly HowardNoord-KaapMahatma GandhiDesmond TutuAB de VilliersUitwerking van klimaatsveranderingGrondsoorteInternetElon MuskXhosasEiffeltoringMieliestronkEwenaarAbstraksie (rekenaarwetenskap)Maroela MediaBalletKunselementeVaalrivierLys van veltoestandeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)FotosinteseTussenwerpselGewone luislangBorsteOnderwerp (taalkunde)Heidelberg, GautengMonopolieTelwoordDiskriminasieGalileo GalileiDolfynAntjie SomersVisYsterEngelsSeksuele penetrasieVerkragtingProteaKarpaletonnelsindroomKlinkerProvinsies van Suid-AfrikaSteenkoolArmoedeKoppeltekenPlastiekSpelerposisies in rugbyOu Apostoliese KerkMiddeloorontstekingGewone breukeKoorsblaarVoedingSlag van Cuito CuanavaleLiefdeAsemhalingSuid-AfrikaOopbroninhoudPornografiese akteurAtoomKewerWeermagWalvisBloemfonteinSomerJan van TonderDachshundVerkleurmannetjie🡆 More