Ruigtesanger

Die Ruigtesanger (Bradypterus barratti) is 'n endemiese, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in braamruigtes en ander lae, digte struikgewas van immergroen woude en plantasies.

Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barrat's Warbler.

Ruigtesanger
Ruigtesanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Locustellidae
Genus:
Bradypterus
Spesie:
B. barratti
Binomiale naam
Bradypterus barratti
Sharpe, 1876

Verspreiding en leefgebied

Daar is 4 subspesies:

  • B. b. barratti: noordoostelike Suid-Afrika en suidwestelike Mosambiek.
  • B. b. godfreyi: die laaglande van oostelike Suid-Afrika.
  • B. b. cathkinensis: die hooglande van oostelike Suid-Afrika en Lesotho.
  • B. b. priesti: oostelike Zimbabwe en westelik-sentraal Mosambiek.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Ruigtesanger Verspreiding en leefgebiedRuigtesanger Sien ookRuigtesanger BronRuigtesanger VerwysingsRuigtesanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatHorlosieOseaanPesachVaste stofGawes van die Heilige GeesWiskundige terminologieErfenisdag (Suid-Afrika)LidwoordKondensasieMaanSwart menseAntoniemVoegwoordWeervoorspellingSonCristiano RonaldoFrankrykPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFiela se kindGlobaliseringVaalrivierByMusiekWitbloedselGroot TrekKindermishandelingHoofletterSelfoonHandelsmerkOligopolieBosluisbytkoorsFamilie (verwantskap)NatriumsulfietMisdaadromanKoerantAfrikaanse taalleerAnale kankerNavorsingAdolessensieSuid-Afrikaanse randBruin menseSlag van BloedrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringSiekteElektrodeLeonardo da VinciTopsy SmithDoopKunsmatige intelligensieMorfologie (taalkunde)HamburgerMartin Luther King jr.ProteaSuikersiekteVincent van GoghWillie JoubertJoodse kalenderTemperatuurOm-te-infinitiefkonstruksieLys van Nederlandse skildersNamibwoestynInternetFinansiële staatWilna SnymanLübeckImpakte van toerismeHartaanvalKasteel die Goeie HoopDelft, KaapstadE-posVoorsetselMeeueKinkhoesSwart nasionalisme🡆 More