Ruigtesanger

Die Ruigtesanger (Bradypterus barratti) is 'n endemiese, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in braamruigtes en ander lae, digte struikgewas van immergroen woude en plantasies.

Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barrat's Warbler.

Ruigtesanger
Ruigtesanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Locustellidae
Genus:
Bradypterus
Spesie:
B. barratti
Binomiale naam
Bradypterus barratti
Sharpe, 1876

Verspreiding en leefgebied

Daar is 4 subspesies:

  • B. b. barratti: noordoostelike Suid-Afrika en suidwestelike Mosambiek.
  • B. b. godfreyi: die laaglande van oostelike Suid-Afrika.
  • B. b. cathkinensis: die hooglande van oostelike Suid-Afrika en Lesotho.
  • B. b. priesti: oostelike Zimbabwe en westelik-sentraal Mosambiek.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Ruigtesanger Verspreiding en leefgebiedRuigtesanger Sien ookRuigtesanger BronRuigtesanger VerwysingsRuigtesanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornografieDiepaartromboseLys van veltoestandeBipolêre gemoedsteuringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKrokodilKindermishandelingLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandPapegaaieTrevor ManuelLewerVermontHelga UysSatellietGenadedoodWoestynAarverkalkingVolhoubare ontwikkelingAustraliëHipoteseSuikersiektePolisieNatuurlike hulpbronMusieksimboleTropiese sikloonVeeartsDroomGroot TrekKoue OorlogNeurenberg-verhoreNiemetaalJan van HunksVerantwoordelikheidByvoeglike naamwoordHoutLys van oseane, seë en mereJan de WetMenslike penisgrootteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCristiano RonaldoTekstielKliniese depressieDiskriminasieElzette MaarschalkHartAssonansieKrapVreesUitwerking van klimaatsveranderingGeelsugPseudowetenskapStres in hoërskoolWindVlagterminologieVerkleinwoordEekhoringHoenderSwart nasionalismeDrinkwatervoorsieningKoorsStilleweKweekhuiseffekKoolstofSekondêre sektor van die ekonomieEkonomiese sektorDataverwerkingMiskruierReënBeurtkragCheslin KolbeLys van Griekse mitologiese figureKoos KombuisLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)April🡆 More