Boukunde Boog

In die boukuns word 'n boog baie gebruik omdat dit van nature 'n sterk konstruksie vorm.

In die verlede was 'n boogkonstruksie dikwels die enigste manier om groot ruimtes te oorspan en vervolgens weer daaroor te bou. Sonder die uitvinding van die boog as draagkonstruksie sou baie van die enorme geboue uit die outyd soos die katedrale nie moontlik gewees het nie.

Boukunde Boog
'n Geboude boog.

'n Alternatief vir 'n boog is die latei, 'n ingemesselde draagsteen of draagbalk. Sedert die uitvinding van gewapende en voorafgespanne beton word die boog deesdae nouliks gebruik.

Romeinse boë was gewoonlik sirkelvormig. In Europa word hierdie soort boë behalwe in kerke ook dikwels in brûe aangetref. In die Gotiese styl word daar dikwels van spitsboë gebruik gemaak.

Tags:

KatedraalKonstruksieUitvinding

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaGriekwa-AfrikaansDuitsVolksrepubliek ChinaKarakteriseringDesmond TutuFrankrykArabiesRenosterAssonansieCeresHidroulika7de LaanTydLys van Afrikaanse skrywersOntdekking van goud in Suid-AfrikaNiemetaalCradock-4BrongitisOogproblemeBrandstofKitaarAfrikanersNatuurrampHindoeïsmeChatGPTToerismeRassismeMorfologie (taalkunde)BesproeiingGeskiedenis (vakgebied)OrthopteraMondHoedPankreasBruin menseKnysnaNeo-NazismeGeskiedenis van Suid-AfrikaJapanRina HugoCleopatra VIIKatoenBesnydenisOligopolieVoorvoegselLewerVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameDurbanAfvalbestuurElana AfrikaDokterBotswanaMiddeloorontstekingPseudowetenskapHoenderTelwoordTermietWeermagSpeelkaartFotosinteseStollingsgesteenteMigrasie van diereWitbloedselVerlede tydSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Rosa ParksAsiëKoos BekkerMiddelmisbruikHibernasieLys van Afrikaanse televisiereekseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMonopolieNeurenberg-verhoreCheslin KolbePad na jou hartGeslagsgelykheidVerkoue🡆 More