Bleekvlerkkeilstert: Voël spesie

Die Bleekvlerkkeilstert (Bulweria bulwerii) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die weskus van Suid-Afrika.

Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 80 - 120 g met 'n vlerkspan van 68 - 72 sentimeter. 100,000 pare broei op eilande in die Noord-Atlantiese en Stille Oseaan en klein getalle in die Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Bulwer's petrel.

Bleekvlerkkeilstert
Bleekvlerkkeilstert: Voël spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. bulwerii
Binomiale naam
Bulweria bulwerii
Jardine & Selby, 1828
Bleekvlerkkeilstert: Voël spesie
Bleekvlerkkeilstert

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerBeroerteWaarheid-en-versoeningskommissieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKoppeltekenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErektiele disfunksieGordelroosIndustriële RevolusieDaggaWoordsoortPuberteitSportTafelbergBreinHartaanvalKamoefleringMenslike penisgrootteMagnesiumKweekhuiseffekParlement van Suid-AfrikaStaalAfvalbestuurNagmaalCarike KeuzenkampNederlandsGoudOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRustelosebenesindroomBaarmoederTegnologieHumansdorpAluminiumLongontstekingVerkleinwoordBeurtkragKarakteriseringIdioomLys van Afrikaanse televisiereeksePersiese mitologieRatelVennootskapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaErosietipesAnneli van RooyenLetterlike en figuurlike taalgebruikWitrenosterTussenwerpselStresNarsismeOorSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureChemiese elementHartbeespoortdamLys van politieke partye in Suid-AfrikaHeupvervangingOu TestamentPoësieAgtervoegselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geskiedenis van Suid-AfrikaWildehondSwart nasionalismeSwartrenosterMel BotesHeks van HexrivierSimboolRamsar-vleilande in Suid-Afrika2024 Miami Grand PrixAkademia🡆 More