Beyazıt-Toring

Die Beyazıt-toring is ’n 85 meter hoë toring in die binnehof van die Universiteit van Istanboel se hoofkampus aan Beyazıt-plein in Istanboel, Turkye, op een van die sewe heuwels waarop die stad gebou is.

Die toring is gebruik om uit te kyk vir brande. Dit is deur sultan Mahmut II (1808–1839) laat bou en is ontwerp deur Senekerim Balyan, wat dit in 1828 van stene laat bou het op die plek waar die oorspronklike houttoring gestaan het. Dié is deur ’n brand verwoes en is vroeër deur die argitek se broer, Krikor Balyan, ontwerp.

Beyazıt-Toring
Die Beyazıt-toring in Istanboel.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Beyazıt Tower

28°57′55″O / 41.0127°N 28.9652°O / 41.0127; 28.9652

Tags:

IstanboelMahmut IITurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukDansWaterkringloopBipolêre gemoedsteuringTafelbergUitwerking van klimaatsveranderingJohann de LangePolitieke partyMeervoudSwawelMeningsverskil oor aardverwarmingChromatografieSlimfoonOorkruipersDysselsdorpKarooCremonaAfrikaanse woordelys en spelreëlsHeks van HexrivierIntensiewe vormBrongitisHeelgetalLeierskapThomas EdisonDepressie (gemoedstoestand)VoyeurismeKlimaatDonderstormDonkieMangelStaalDurbanNamibiëGalileo GalileiAarverkalkingLenteAanhalingstekensMadison IvyNasionaal-SosialismeMaatskaplike verantwoordelikheidHakerVaste stofWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwart nasionalismeBrandstofSamestellingJapanDarwinismeMonopolieMurraysburgBloukraanvoëlLys van Suid-Afrikaanse skrywersKonflik (proses)EendbekdierByPersentasieElandréVleilandPubliekGeweldJaco JacobsSeksuele opwekkingAfrikaanse taalleerBosvarkTermietSuikersiekteAntjie SomersAvbobVlieënde HollanderDermpoliepTegnologieVlekvrye staalKatLys van Suid-Afrikaanse musikanteMarie AntoinetteWikiEskom🡆 More