polisiëringsforum

'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel.

Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Anrie

Dink die titel behoort Polisiëringsforum te wees? --RAM 05:44, 27 Februarie 2008 (UTC)

    Ek het dit nou geskuif, alhoewel ek dink dit moontlik na Suid-Afrikaanse Polisiëringsforum geskuif moet word. Ek het ook 'n bietjie reklame-agtige sinne verwyder en 'n paar skakels: oor die algemeen is 'n skakel na 'n werf voldoende en hoef mens nie 'n skakel na elk van dié werf se subbladsye te verskaf nie, tensy mens iets baie spesifieks wil beklemtoon. Ek het dus die skakel na die algemene SAPD-blad en hul polisiëringsblad gelaat, maar die ander verwyder (mens kan bv. hulle "links"-blad maklik genoeg van hulle Tuisblad bereik en mens hoef dit nie hier te voeg nie). Anrie 07:35, 27 Februarie 2008 (UTC)
Terug na "Polisiëringsforum"-bladsy.

Tags:

en:Wikipedia:Village pump (technical)/Archive 205

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige algemene intelligensieSpysverteringstelselRolprentVerstedelikingKriekThys die BosveldklongLys van bekende Suid-AfrikanersSlag van Cuito CuanavaleBestuiwingNatuurrampAuschwitz-konsentrasiekampWolTaalDroogteLionel PetersonNasionale lied van Suid-AfrikaYsterNasionale VrouedagDeon GrootKalsiumHector PietersonPampoentjiesArabiesBatePaarl GimnasiumGeslagsgelykheidOpenbare redevoeringGoudWoordeboek van die Afrikaanse TaalHuisvliegMenslike penisgrootteIslamOopbroninhoudSteve BikoKunselementeGalileo GalileiRooms-Katolieke KerkSeksuele opwekkingKarlien van JaarsveldErica BoyerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBruce FordyceTierKoedoeKinderregteBruin huisslangAngssteuringGiuseppe GuarneriOndernemingsvormAfleiding (taalkunde)DiepaartromboseTsongaMiddelmisbruikJeugdagVars waterKolorektale kankerBalletWisselkoersHipoteseSewe doodsondesMorfologie (taalkunde)Die Stem van Suid-AfrikaMalariaVeelvuldige skleroseSteve HofmeyrKameelperdMenslike skeletMisdaadromanPinksterGroot vyfHutsmerkVerenigde NasiesHoofpynRymAngina pectoris🡆 More