Bandvin-Balkghieliemientjie

Die Bandvin-balkghieliemientjie (Opsaridium tweddleorum) is 'n varswater vis wat voorkom in die Shirerivier, 'n sytak van die Zambezirivier en ook in riviere wat in die Malawimeer invloei.

In Engels staan die vis bekend as Dwarf sanjika.

Bandvin-balkghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. tweddleorum
Binomiale naam
Opsaridium tweddleorum

Voorkoms

Die vis se dorsalevin is nader aan die stertvin as die snoet, die stertvin is gevurk. Die kop is gepunt met 'n groot mond. Die vis is blouerig-grys en daar is 11-13 vertikale bane oor die lyf. Daar is 'n kenmerkende swart geboë band aan die bokant van die dorsale vin. Die mannetjies het prominente tuberkels op hulle koppe en vinne. Die vis word tot 110 mm lank.

Habitat

Die visse leef in vinnig vloeiende strome oor rotsagtige gedeeltes by skoon sand. Hulle vreet insekte en ander ongewerweldes en broei in die somer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Bandvin-Balkghieliemientjie VoorkomsBandvin-Balkghieliemientjie HabitatBandvin-Balkghieliemientjie Sien ookBandvin-Balkghieliemientjie BronBandvin-Balkghieliemientjie VerwysingsBandvin-Balkghieliemientjie Eksterne skakelBandvin-Balkghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersoonlikheidPesachUniegebouMenseregteEweknienetwerkMuskeljaatkatSenuweestelselSuikersiekteLeeuGetalMenseregtedagSkaapMigrasie van voëlsJudaïsmeAfrikaanse taalleerMenslike skeletSiekteVerstedelikingKrieketWikiquoteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMeningsverskil oor aardverwarmingSeptimius AwardsAarde se atmosfeerLoodTaalLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTafelsoutAmateurradioTikTokKlimaatsverandering in AfrikaHondAnneli van RooyenRefentse MorakeSpelerposisies in rugbyArmoedeverligtingLys van Kaapstad se voorstedeKunsmatige intelligensieTolla van der MerweOlifantKasteel die Goeie HoopLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VarkDermpoliepGordelroosVulkaanBywoordVloeistofAdolf HitlerKerngeneeskundeNatuurrampBelastingBeroerteAfrikanernasionalismeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBronsPoësieDesmond TutuBewussynDistrik SesHulpwerkwoordBalletHeuningbyDrakensbergeJSENasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBraaiLeestekenSlag van BloedrivierGasCheslin KolbeTamboraAfvalbestuur🡆 More