Baha’i-Wêreldsentrum

Die Baha’i-wêreldsentrum is die geestelike en administratiewe sentrum van die Baha’i-geloof en sluit geboue in of naby die stede Akko en Haifa, Israel, in.

Baha’i-wêreldsentrum*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Baha’i-Wêreldsentrum
'n Lugbeeld van die Baha’i se administratiewe geboue op Karmelberg, Haifa, Israel
Ligging van Baha’i-wêreldsentrum op 'n kaart (Israel)
Baha’i-wêreldsentrum
Baha’i-wêreldsentrum
Ligging van die Baha’i-wêreldsentrum in Israel
Koördinate: 32°48′52″N 34°59′13″O / 32.81444°N 34.98694°O / 32.81444; 34.98694 34°59′13″O / 32.81444°N 34.98694°O / 32.81444; 34.98694
Lande Vlag van Israel Israel
Tipe Kultuur
Kriteria iii, vi
Verwysings 1220
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2008  (32ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Baha’i-Wêreldsentrum
Die hawestad Haifa, met die Heiligdom van die Baha’i in die voorgrond

Die meeste van die Baha’i-geloof se internasionale bestuur en koördinasie vind by die Baha’i-wêreldsentrum plaas, waaronder onderrigplanne en beide die studie en vertaling van die Baha’i se heilige skrifte. Die Universale Huis van Geregtigheid, die hoogste beheerliggaam van die Baha’i-geloof, is in Haifa gesetel. Die Baha’i-wêreldsentrum is ook die hoofbestemming vir religieuse toerisme en Baha’i-pelgrims, en lok sowat een miljoen besoekers jaarliks.

Die Baha’i-wêreldsentrum se ligging in Akko en Haifa het sy oorsprong in Baha'u'llah, die Baha’i-geloof se stigter, se verbanning in Akko se vesting deur Ottomaanse owerhede in 1868.

Baie van die Baha’i-wêreldsentrum se geboue, insluitende die terrasse en die Heiligdom van die Báb aan die noordelike hange van Karmelberg, is in 2008 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AkkoBaha’iHaifaIsrael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalPastoorIngenieursweseAntisemitismeKonsentrasiekampHomofoonAlliterasieKolonialismeSirkelPriemgetalKlimaatBreinvliesontstekingEiffeltoringVlinderReënPersHeidelberg, GautengLugbesoedelingSuid-EuropaVoorsetselKoeffisiënt en magswortelAborsie in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAtoomLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNarkoseKapitalismeOntdekking van die chemiese elementeXenofobieBaljuTrekarbeidDoziLys van Joodse feeste en herdenkingsAtleetvoetSuiwelprodukPersoonlike voornaamwoordLeonardo da VinciCarike KeuzenkampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994XHTMLNetbalTierWolkBorsteSnaarinstrumentDesmond TutuCorioliskragAntoniemPesachGeweldMonopolieBeesDramaWetenskaplike klassifikasieKongo-krisisAlkoholismeVraag en aanbodWerkersdagLikkewaanVoortrekkersVisStereotipeBysteekFluoorLiewe HeksieMondGoogle TranslateJazzVioolC.J. LangenhovenCarles PuigdemontGevolge van aardverwarming op oseaneDigitale en analogiese tydLika Berning🡆 More