Bsv Kickers Emden

BSV Kickers Emden is 'n Duitse sokkerklub uit die hawestad Emden in die deelstaat Neder-Sakse.

BSV Kickers Emden
Bsv Kickers Emden
Volledige naam Barenburger Sportverein Kickers
Emden e.V.
Stigtingsdatum 24 Maart 1946
Tuisveld Embdena-stadion,
Emden
Kapasiteit 7 200
Kompetisie Regionalliga Noord

Die klub is in 1946 deur sokkerspelers opgerig as plaasvervanger vir klubs wat aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog deur die Geallieerdes opgehef is. Van hierdie klubs was die mees prominente die sokkerafdeling van die gimnastiekklub Emder Turnverein wat in 1861 gestig is.

Die klub word beskou as die vlagskip-sokkerspan van Oos-Friesland.

Onlangse ligaposisionering

  • 1963-64(III)Amateurliga Neder-Sakse-Wes12de
  • 1964-65(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord6de
  • 1965-66(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord4de
  • 1966-67(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord8ste
  • 1967-68(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord2de
  • 1968-69(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord2de
  • 1969-70(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord1ste
  • 1970-71(III)Amateurliga Neder-Sakse9de
  • 1972-72(III)Amateurliga Neder-Sakse12de
  • 1972-73(III)Amateurliga Neder-Sakse13de
  • 1973-74(IV)Verbandsliga Neder-Sakse-Noord3de
  • 1975-83laer divisies
  • 1983-84(IV)Verbandsliga Neder-Sakse13de
  • 1984-85(IV)Verbandsliga Neder-Sakse14de
  • 1985-86(IV)Verbandsliga Neder-Sakse16de
  • 1986-88laer divisies
  • 1988-89(IV)Verbandsliga Neder-Sakse1ste
  • 1989-90(IV)Verbandsliga Neder-Sakse4de
  • 1990-91(IV)Verbandsliga Neder-Sakse1ste
  • 1991-92(III)Am.Oberliga Noord6de
  • 1992-93(III)Am.Oberliga Noord8ste
  • 1993-94(III)Am.Oberliga Noord1ste
  • 1994-95(III)Regionalliga Noord4de
  • 1995-96(III)Regionalliga Noord4de
  • 1996-97(III)Regionalliga Noord9de
  • 1997-98(III)Regionalliga Noord8ste
  • 1998-99(III)Regionalliga Noord15de
  • 1999-00(IV)Oberliga Neder-Sakse/Bremen1ste
  • 2000-01(IV)Oberliga Neder-Sakse/Bremen2de
  • 2001-02(IV)Oberliga Neder-Sakse/Bremen8ste
  • 2002-03(IV)Oberliga Neder-Sakse/Bremen1ste
  • 2003-04(IV)Oberliga Neder-Sakse/Bremen6de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Noord1ste
  • 2005-06(III)Regionalliga Noord9de
  • 2006-07(III)Regionalliga Noord

Eksterne skakels

Regionalliga Noord 2007/08-seisoen

Rooiwit Ahlen | SC Rooiwit Essen | 1. FC Union Berlyn | SV Werder Bremen II
BV Borussia Dortmund II | Dynamo Dresden | Fortuna Düsseldorf | BSV Kickers Emden
FC Rooiwit Erfurt | Hamburger SV II | VfL Wolfsburg II | FC Energie Cottbus II
VfB Lübeck | 1. FC Maagdenburg | SC Verl | SV Babelsberg 03
SC Rooiwit Oberhausen | Eintracht Braunschweig | Wuppertaler SV Borussia

Tags:

18611946DuitseEmdenGeallieerdesGimnastiekNeder-SakseSokkerTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoebelKursiefPous Stefanus IIIAngssteuringRing van VuurAardverwarmingKliniese depressieHemelvaartsdagKonjunktivitisAbstraksie (rekenaarwetenskap)KinkhoesViëtnamoorlogBoer Soek 'n VrouRJ-telefoonpropJuan Antonio VillacañasMenslike seksuele gedragAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueSamuel CronwrightRekenaarwetenskapVlag van die Verenigde KoninkrykAfrikaanse TaalbewegingPotchefstroomMosesLeeuGeskiedenis (vakgebied)EuropaLewerDiarreeMiddeleeuse kookkunsLys van sterrewagkodesFrederik Willem de KlerkKijifOeigoereLuiperdSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Afrikaanse rolprenteBergskilpadBelastingSlag van die Goue SporeDemi Lee MooreMetaheelalOraniaVoortrekkermonumentAstronoomHaasAustraliëCobus RossouwJohannesburgNieu-SeelandKunsmusiekApostoliese GeloofsbelydenisTolla van der MerweKruisigingAfrikaanse taalleerEnsiemPuerto RicoEjakulasieHoofpynWoordeboek van die Afrikaanse TaalCleopatra VIISpelerposisies in rugbyKatWitbloedselJagluiperdGuineeWillie JoubertMiddelmisbruikSelElandréHermie HendriksGordon MooreNorfolk-eilandBinnelandersMuishondRina Hugo🡆 More